Geverifieerde Resensie
Rustenburg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Rustenburg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 276 resensies.
"Kgaswane Natuurreservaat en Brauhaus am Dam op die Olifantsnekpad is twee van my gunstelingbestemmings. 'n Móét draai by die twee plekke. "
"Die area, oor die algemeen, kom redelik afgeleef voor en ek sal dit nie as 'n toeristebestemming (op sy eie) aanbeveel nie. Dit is te ver van Sun City en Pilanesberg af om op hulle geriewe en aktiwiteite aanspraak te maak."
"Rustenburg is 'n baie vriendelike dorp skoon en netjies. Alles wat jy kan nodig kry is in die dorp beskikbaar."
"Lekker bestemming met alle nodige dienste en talle toeristebedrywighede op die drumpel!"
"Roete deur die dorp 'n nagmerrie. GPS-aanwysings nie baie goed nie. GPS-roete neem jou deur die myne met slegte paaie."
"I would suggest picking up groceries in Rustenberg before coming to Boshoek. There is only a small grocery store there. "
"Mooi dorp en naby Sun City geleë vir ons wat elke jaar gaan en oornag plek soek vooraf is dit perfek geleë."