Geverifieerde Resensie

Saldanha Bay Local Municipality

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Saldanha Bay Local Municipality bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 491 resensies.

Saldanhabaai Munisipaliteit

Speelhuis Collection

"Dorp en sy mense is fantasties."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Three Feathers Cottages

"Beautiful place, never been that side before."

Saldanhabaai Munisipaliteit

De Ware Jacob

"What a beautiful landscape! Clean and well looked after."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Blue Bay Lodge & Resort

"Die area is baie skoon en daar is baie om te sien. Paternoster, Langebaan, St. Helenabaai."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Club Mykonos Resort Langebaan

"Die mense wat diens lewer moet meer opgelei word om meer vriendelike te wees en meer behulpsaam te wees."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Long Acres Bahamas Accommodation

"Altyd 'n plesier om Weskus toe te gaan in Saldanhabaai munisipale area. Skoon, vriendelike mense en veilige dorpe."

Saldanhabaai Munisipaliteit

De Ware Jacob

"Great place to travel to."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Vintour Guest House

"Daar is niks om te sien nie. "

Saldanhabaai Munisipaliteit

12 on Beach

"Geen kommentaar nie. Baie netjiese kusdorpie."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Raaswater

"Orals baie netjies. Geen vullis wat rondlê nie."

Saldanhabaai Munisipaliteit

De Ware Jacob

"Saldanha is beautiful and clean. Not so mindful of sanitizing at Pick n Pay, even worse at Pick n Pay Liquor."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Three Feathers Cottages

"Really lovely destination, but not too much to do in winter time."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Speelhuis Collection

"Fantastiese, skoon, netjiese dorp. Die beste onderhoud aan infrastruktuur."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Sandkorrel

"Was jare gelede in Saldanhabaai en is nogal hartseer oor die algemene verval van die dorp. Slaggate in die paaie, toename in armoede. Winkeltjies wat nie meer bestaan nie. Hartseer, maar onvermydelik met ons regering."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Hoedjiesbaai Hotel

"Baie netjies, dorp skoon. Lieflike dorp. "

Saldanhabaai Munisipaliteit

De Ware Jacob

"Not really much to do."

Saldanhabaai Munisipaliteit

De Ware Jacob

"The roads are very well maintained."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Palmboom

"Wonderlike plek om te gaan as jy rus en vrede wil hê. Heerlik stil plek."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Weskushuis

"Ek ken net Jacobsbaai, maar dit is stunning."

Saldanhabaai Munisipaliteit

De Ware Jacob

"If you are in the area, I highly recommend going to The Sandstone Restaurant in Saldanha Bay. It's on the water and the food is delicious! The service is friendly and the prices are superb!"

Saldanhabaai Munisipaliteit

WestBed -The Legend

"Die omgewing is puik en daar is so baie om te doen."

Saldanhabaai Munisipaliteit

12 on Beach

"Saldanha is a hidden gem, certainly a place I would like to settle at in the next few years. The people are so friendly and the views are breathtaking."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Rustic Hill Accommodation

"The place is extremely clean and a pleasure to walk through."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Fijnbosch Self-Catering Units

"I couldn't find anything I would do differently."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Lagoonside @ 77

"Mooi en skoon strande. Voertuie met uitlaatstelsels wat lawaai en soms aan resiesbaan laat dink in Langebaanhoofstraat is nogal steurend."

Blad
Blad 11 - Wys 301 tot 330

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang