Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Saldanha Bay Local Municipality

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Saldanha Bay Local Municipality bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 741 resensies.

Saldanhabaai Munisipaliteit

Three Feathers Cottages

"Loved the area and the restaurants."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Saldanha Bay Hotel

"The municipality needs to clean up the streets and ensure there is more greenery in the immediate area."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Jacobsbaai Self-catering

"Lovely, friendly town but prone to electricity problems apparently."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Living at Large

"Keep up the good work."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Lavender @ C

"Goeie munisipale area. "

Saldanhabaai Munisipaliteit

BlomHuis

"Pragtige, skoon kusdorp."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Die Jacobsdaller

"Die plek is baie skoon en goed geleë. Sal weer besoek aflê en dit aanbeveel."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Nel's Nest

"Saldanhabaai Munisipaliteit, julle kan bietjie meer doen om te sorg dat die nodige instansies wat verantwoordelik is om die strand gedeelte skoon te maak hul pligte verrig want daar lê verskriklik baie rommel op die strand. Dis natuurlik die mense wat kom swem wie se gemors daar lê en nie van beter weet nie, maar julle het 1 van die mees pragtige strande so probeer dit skoon hou!"

Saldanhabaai Munisipaliteit

Malindila House

"Die dorp was netjies en ons het geen probleme of irritasies gehad nie."

Saldanhabaai Munisipaliteit

De Ware Jacob

"It's a great place with a very hot weather. I don't know if they have any activities in the area."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Kyki-C

"Dorp baie vuil. Munisipaliteit kan asb. net bietjie beter kyk om dromme leeg te maak. Dromme vol en mense gooi hulle papiere orals. Baie teleurgesteld dat die strande ook so vol papiere en plastiekbottels is."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Abalone Guest House

"Die dorpe is netjies en mense is fantasties. Ongelukkig kry ek die gevoel dat die plekke begin "kommersialiseer". Mense moet onthou dat dit dalk goed kan wees vir nou, maar oor 'n lang tydperk sal die "groei" hierdie mooi plekke vernietig!"

Saldanhabaai Munisipaliteit

Kaliva 582

"The location is full of fun places and activities. "

Saldanhabaai Munisipaliteit

Nel's Nest

"Publieke toilette se krane loop en water is baie geld."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Long Acres Bahamas Accommodation

"Langebaan het 'n gedaanteverwisseling ondergaan die afgelope 2 jaar. Die hoofstraat met sy palmbome verskaf 'n rustige woestynatmosfeer. Die munisipaliteit moet die aanplanting van die palmboom uitrol na alle woonbuurte - veral die minder gegoede areas. Dit sal eenheid en samesyn bevorder. Die plekke St. Helenabaai en Stompneusbaai benodig ook meer ontwikkeling in armer woonbuurte om samehorigheid te bevorder."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Vintour Guest House

"Love the West Coast and specifically Saldanha Bay. It is a quiet town and near enough to the more touristy towns of Paternoster and Langebaan. Perfect for a relaxing holiday."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Chalky's

"Die omgewing is baie netjies, maar die gevoel van rustigheid is weg. Betonoerwoud!"

Saldanhabaai Munisipaliteit

Saldanha Bay Inn

"Die huis is op 'n hoek en baie van die plakkerskamp se mense loop daar verby."

Saldanhabaai Munisipaliteit

12 on Beach

"Baie lekker vakansieplek. Netjies ek skoon. 10 uit 10 vir hulle. "

Saldanhabaai Munisipaliteit

Kaliva 444

"Easy to get your way around."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Pikkie Cottage

"Baie skoon en netjies."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Orlandi's Place

"Keep to the set standards, makes travelling worth every minute away from home."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Bokkomdraai

"Dis wonderlik om te weet dat daar geen besoedeling in die see is nie."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Makarios B&B

"A pure bliss of goodness. "

Saldanhabaai Munisipaliteit

Saldanha Bay View - Parker Crescent

"Ongelukkig was baie restaurante en ander winkels toe alhoewel dit op Google geadverteer word. Die dorp is skoon en paaie in goeie toestand en werklik 'n pragtige dorp en baai."

Blad
Blad 9 - Wys 241 tot 270
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem