Geverifieerde Resensie

Saldanha Bay Local Municipality

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Saldanha Bay Local Municipality bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 491 resensies.

Saldanhabaai Munisipaliteit

7-on-ZEUS The Loft & The Studio

"Saldanhabaai self is nie 'n gunstelingplek nie, maar ander plekkies om dit - Langebaan, Paternoster en ander omliggende dele baie mooi."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Abalone Guest House

"Sal dit aanbeveel om jouself weer te ontdek en vrede vir jou siel te kry. Soveel om te doen."

Saldanhabaai Munisipaliteit

12 on Beach

"Die plek is lekker om vakansie te hou of ’n naweek weg te breek."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Weskushuis

"Jacobsbaai die mooiste plekkie op die Weskus."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Marelda's Accommodation

"Baie mooi Weskusdorpie, heerlik op die strand gewees."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Villa 2

"Ek was rêrig baie beïndruk, geen klagtes."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Saldanha Bay View - Panorama Drive

"Skep 'n aangename tuiste vir besoekers van heide en verre."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Abalone Guest House

"Pragtig, skoon, baie vooruitgang en goeie instandhouding van hoofweë."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Sea La Vie

"Goeie indruk op ons gelaat."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Speelhuis Collection

"Als is baie netjies. Kan sien jul is trots op jul dorp."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Hoedjiesbaai Hotel

"Saldanhabaai is 'n baie veilige omgewing vir toeriste."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Lavender @ C

"Veilig. Stil en rustig. Kalm atmosfeer. Baie nice!"

Saldanhabaai Munisipaliteit

Palmboom

"Ons het lekker rondgery in die omgewing en aandete by Weskusplek was ’n wenner. Sal beslis weer hier wil kuier."

Saldanhabaai Munisipaliteit

12 on Beach

"Een van die beste en skoonste Munisipaliteite in die land."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Raaswater

"Baie skoon munisipaliteit met goeie paaie en vriendelike inwoners."

Saldanhabaai Munisipaliteit

12 on Beach

"Hulle moet meer vullisblikke uitsit langs die Strand, asook bewusmaking van rommel strooi langs strand."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Beach Blessings Self-catering

"Hulle kan meer doen om hulle dorpie skoon te hou en mooi te hou."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Abalone Guest House

"Baie skoon en netjiese dorpie met uitstekende restaurante en ’n pragtige strand."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Three Feathers Cottages

"Langebaan en Mykonos is naby geleë. Baie ander Weskusdorpies is binne 50 km radius."

Saldanhabaai Munisipaliteit

See @ Sea

"The only reason for the 3 stars, is that we experienced an unplanned power outage which lasted about 12 hours."

Saldanhabaai Munisipaliteit

De Ware Jacob

"Baie stil en tranquil."

Saldanhabaai Munisipaliteit

De Ware Jacob

"It was great to be able to visit the areas around Jacobsbaai."

Saldanhabaai Munisipaliteit

4 Sea Cottage

"Langebaan always clean, good roads, you see improvement every time you come there."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Kaliva 605 Club Mykonos Resort & Casino

"Netjies. Pragtigste Weskus Nasionale Park."

Saldanhabaai Munisipaliteit

La Chateau Moeries

"Saldanha is a great tourist destination. Protea Hotel is one of the greatest places to stay. Highly recommended."

Saldanhabaai Munisipaliteit

7-on-ZEUS The Loft & The Studio

"Fantasties. Bou voort met die aantreklikheid van jul streek."

Saldanhabaai Munisipaliteit

12 on Beach

"Skoon, netjies en veilige bestemming."

Blad
Blad 12 - Wys 331 tot 360

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang