Geverifieerde Resensie

Saldanha Bay Local Municipality

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Saldanha Bay Local Municipality bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 491 resensies.

Saldanhabaai Munisipaliteit

Palmboom

"Dienslewering in die dorpe is baie goed en dorpe en paaie is word goed geonderhou."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Die Jacobsdaller

"Area is beautiful and relevantly clean."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Saldanha Bay Inn

"Pragtige dorp, genoeg om te doen, baie naby aan Vredendburg."

Saldanhabaai Munisipaliteit

On the Beach 2

"Baie skoon en netjies, maar die ou dorpie het ook agteruit gegaan. So jammer."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Fairyheights

"Road to Myburg park needs attention."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Manatoka

"Great place, friendly people, most of them."

Saldanhabaai Munisipaliteit

De Ware Jacob

"Going back all the time. "

Saldanhabaai Munisipaliteit

Allview Holiday Apartments

"Must commend them on trying to keep the place clean and tidy."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Lagoonside @ 77

"Die Weskus het 'n bekoring van sy eie. Die dienste en geriewe het aan ons verwagtinge voldoen."

Saldanhabaai Munisipaliteit

De Ware Jacob

"Jacobsbaai is baie stil vir die wat wil wegbreek en dit in die nabyheid van Paternoster. Bied baie goeie daguitstappies vir afleiding sowel as eetplekke."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Manatoka

"Gaan kuier gerus daar."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Fantastic C

"I love going to Saldanha."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Saldanha Bay Inn

"Saldanha Bay Local Municipality is clean and quiet."

Saldanhabaai Munisipaliteit

On the Beach 1

"Langebaan is 'n pragtige dorp en ons sal graag weer terugkom. Ons noem graag Rocxi Beach restaurant/bar waar ek die lekkerste burger nog ooit geniet het en die diens was puik."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Asteria Place

"Langebaan is 'n lekker plek om te gaan ontspan."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Camelot Cottages

"Lots to see and do, the beach is not too far away to enjoy long walks. Shopping areas not too far away for everything you could need. Short drive around the area is worth a visit. People even have camels and springbok on some of the properties. The Wild Butcher is worth a visit for meat."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Manatoka

"Uitstekende omgewing om te besoek. "

Saldanhabaai Munisipaliteit

De Ware Jacob

"Die dorp is baie netjies. Skoon en suiwer atmosfeer."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Ouma and Oupa's Self-catering Units

"Die ideale vakansieplek waar jy rustig jouself kan geniet en waar jy lekker kan otspan."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Langebaan Villas 9

"The place is very neat. "

Blad
Blad 4 - Wys 91 tot 120

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang