Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3402 resensies.
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Hibiscus House"Dit was ons eerste besoek, het gehou van wat ons gesien het, sal beslis weer gaan."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Villa Majestic for Exclusive Accommodation"Heerlike vakansiebestemming en baie om te doen. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Water Tower"Besoek gerus die Dust Covers boekwinkel. Een van die beste tweedehandse boekwinkels wat ek al gesien het."
Marina Martinique, Sarah Baartman-distrik
Marina Martinique B&B"Dit is goeie waarde vir geld en gaste word selfs per boot by die gastehuis gehaal om by die Marina Wharf te eet, en glo my die kos daar was so lekker dat ons 3 aande in 'n ry daar gaan eet het. Marina Martinique kry 12/10 vir hulle verblyf."
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Aberdeen Self-Catering"Will recommend it to everybody that I know. "
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Alcyone"The sea and the beach are good reasons to stay in Summerstrand :-) "
Despatch, Sarah Baartman-distrik
Studio 47"Ek dink Despatch bied baie en die omgewing het ook baie aktiwiteite vir toeriste."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Sea Valley Villa"Ek was aangenaam verras met die dorp en baie spyt dat ek nie langer kon bly om meer te ondersoek en te ervaar nie."
Humewood, Sarah Baartman-distrik
Aqua Marine Guest House"In Humewood is jy by alles wat gebeur, die gewoel van vakansiegangers en boardwalk naby, maar tog voel jy veilig in die gebied. En natuurlik die aand uitsig oor die hawe en "pier" is net ongelooflik. "
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Dockside Guest House"Port Alfred is very clean and beautiful and Bathurst is a must visit."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Owlhouse Backpackers"Ons het die teerpad gevat, net die laaste entjie was bietjie sleg, baie klipperige pad en bygesê het ons in die reën daar aangekom. Ons het rondgeloop na die verskillende eetplekke, kuns en fossiele ook gaan kyk. Al die mense is baie vriendelik en verwelkomend en staan nie terug om vir jou meer van hul dorp te wys nie. Ons het dit as halfpad oorslaap gebruik oppad see toe, maar sal graag weer wil kom vir naweek wegbreek. Hoogsaanbeveel! "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Allemann se Huisie"Die Uilhuis was definitief 'n hoogtepunt! Ons het vreeslik lekker gekuier en geëet op die Karoo Lam se stoep. Vreeslike vriendelike mense, ons wil definitief teruggaan. "
St. Francisbaai, Sarah Baartman-distrik
i-LOLLO"Lovely place to visit if you enjoy the beach, canals, restaurant life, golf or surfing."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Hobie Beach Guest House"Alles wat jy benodig feitlik binne loopafstand."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Millard Crescent Guest House"Somerstrand is nie die mooiste in die land nie maar seker die beste in die omgewing. Toegang is ook heel maklik vanaf hoofweë."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Corner House Accommodation"Baie skoon en veilig met vele te doen en te sien in die nabye ligging!"
Kaap St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Sandown Self-Catering"Ons het 'n erf nou daar gekoop en gaan binnekort soontoe verhuis."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Alcyone"Reasonably clean and neat. Here and there people who litter on the beach, but one gets that everywhere in SA. Lovely sidewalks for walking and benches for sitting - great idea."