Geverifieerde Resensie

Sarah Baartman District

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3402 resensies.

Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik

Bartholomew's Loft

"Some restaurants other than the Spur would be great!"

Port Alfred, Sarah Baartman-distrik

Green Fountain Farm Caravan Park

"Bespreek 'n bootrit by die Marina. Dis beslis die moeite werd - daar is verkeie opsies van 1uur tot 4½ uur bootritte teen baie billike pryse."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Fees vir die oog en hart. Pragtige natuurskoon en dorp met ouwêreldse sjarme."

Kabeljous, Sarah Baartman-distrik

Makisaki

"Pragtig uitsig en pragtige strand. Heerlik."

Port Alfred, Sarah Baartman-distrik

The Beach House

"Baie lekker vakansiedorp met baie aktiwiteite en interessante restaurante. Veral aangenaam as die meeste mense na nuwe jaar vertrek."

Krakeelriver, Sarah Baartman-distrik

Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm

"Die mense is almal baie vriendelik, die omgewing baie mooi en daar is heerlike eetplekke nie te ver van die dorpie af nie, bv. by Joubertina en Twee Rivieren."

Ferreira Town, Sarah Baartman-distrik

Waterkant 4A and 4B { 2} Separate Unites

"Baie netjiese en skoon dorp, sal beslis weer teruggaan."

Oesterbaai, Sarah Baartman-distrik

Oyster Kaya @ Oyster Bay

"Wonderlike stil plekkie, ongerep en veilig. Ons hoop dit bly so en word nie gekommersialiseer soos soveel ander juwele nie."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Dolphin View Guesthouse

"Really, really love J-Bay. The beaches and restuarants are awesome."

Wavecrest, Sarah Baartman-distrik

Surfpoint 9

"Wavecrest is a very beautiful area."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

Elke's Guesthouse

"Moenie daar gaan as jy Hillbrow geniet nie, dis 'n plek om jou batterye te herlaai! Die dorp is baie lekker vir kuier met mense en om te stap waarheen jy wil gaan. Die stofpaaie en leikanale gee dit daai historiese gevoel. "

Addo, Sarah Baartman-distrik

Homestead B&B

"Die Addo Nasionale Park is beslis 'n besoek en die moeite werd. "

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

Aandster

"Maak asb. die aanbevole roete na die plek meer duidelik. Ons GPS het ons met 'n ompad deur boere se plase geneem en is die pad nie geskik vir normale voertuie nie. Met die terugkeer het ons ontdek daar is 'n beter pad wat byna heeltemal geteer is maar die afdraai is heelwat noord van Graaff Reinet."

Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik

Jenny's Guest House

"Roads and buildings need to be upgraded."

Somerstrand, Sarah Baartman-distrik

Millard Crescent Guest House

"Het die omgewing baie skoon gevind. Wonderlik om naby al die hoofroetes te wees."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Sea Whisper Guest House

"Dit is een van die mooiste strande in die wêreld. Nie net in Suid-Afrika nie."

Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik

Bartholomew's Loft

"Lieflike historiese dorpie, met pragtige ou geboue. Kan definitief "The Cock House" aanbeveel vir 'n heerlike aandete in pragtige historiese huis."

Bluewater Bay, Sarah Baartman-distrik

84 on Himeville

"Lekker naby aan Port Elizabeth en Uitenhage vir besienswaardighede en ander strande."

Addo, Sarah Baartman-distrik

De Old Drift Guest Farm

"Addo is good, but expensive."

Cannonville, Sarah Baartman-distrik

Emerald Cottage

"Oulike klein Oos-Kaapse dorpie."

Blad
Blad 107 - Wys 3181 tot 3210
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang