Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3402 resensies.
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Milner Avenue Units"People friendly and have awesome places to "kuier". We loved Barney's, very nice place."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Hobie Beach Guest House"Ek dink Somerstrand is een van die beter areas in PE om verblyf te soek. Het wel gehoor dat daar deesdae heelwat geweld en inbrake is in die area. Gedurende ons verblyf in PE was daar 'n inbraak by 'n gastehuis in die straat waar Hobie Beach Guest House is. Ek glo wel dat die sekuriteit by Hobie Beach Gastehuis goed is en 'n inbraak nie malkik sal wees nie."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman-distrik
Dunwerkin Self-catering Accommodation"Het skoon verlief geraak op die plek."
Humewood, Sarah Baartman-distrik
Chapman Hotel & Conference Centre"Sentraal geleë naby see en naby alles."
Krakeelriver, Sarah Baartman-distrik
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm"Pragtige wêreld, rustig en ontspannend!"
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Aberdeen Self-Catering"Rustig plek en vriendelik dorp. Sal weer kom oornag."
Cannonville, Sarah Baartman-distrik
Emerald Cottage"Baie behulpsame en vriendelike "pub" eienaar! Rustig en mooi."
Wavecrest, Sarah Baartman-distrik
Chardonnay Holiday Apartment"Baie pragtige bestemming maar die weer was nie so lekker nie. Ons kla nie want ons land het reën nodig."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Ibis Lounge"Vreeslike interessante dorpie met soveel potensiaal."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Beachwalk Bed and Breakfast"Beautiful beaches. Close to everything."
"This is for tourists wanting to get away from the city and although some of the roads are pretty rough we wouldn't want them any other way. If a crackling fire, a fine red wine and staring at the night sky is your idea of getting away, then Cacadu District is a good place to go. "
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Sea Valley Villa"If it's not summer time, I would not visit Port Alfred. Only other time I will probably visit is if there is a festival of some sort, but then I will drive through from PE in the morning. "
Paradise Beach, Sarah Baartman-distrik
Marine Paradise Guest House"Beeldskone strand! Ons sal beslis terugkom!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Water Tower"Nieu-Bethesda is kos vir die siel. En die mense is almal so ongelooflik vriendelik en goed gemanierd."
Cannonville, Sarah Baartman-distrik
Emerald Cottage"Cannonville is perfectly situated to tour the area. Near to everything, but quiet. The hosts are absolutely fantastic!"
Cannonville, Sarah Baartman-distrik
Emerald Cottage"Dit is naby genoeg aan die Addo Olifantpark en reisgidse is beskikbaar om jou te neem. Dit is dus nie nodig om met jou eie vervoer op die grondpaaie te ry nie."
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Pagel House B&B"Ons was aangenaam verras met die netheid van die dorpie. Die aandete by Vileira was 'n fees. Page House bly 'n wenner."
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Pagel House B&B"Aberdeen is 'n klein dorpie wat 'n heel aangename plekkie is om te rus en om die lang pad Kaap toe 'n bietjie te onderbreek."
Bluewater Bay, Sarah Baartman-distrik
84 on Himeville"Die strand is skoon. Ons besoek was buite-seisoen en dit was baie stil. Verkies meer lewe op die stand. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."The town is simply beautiful. We travelled through quite a few small Karoo towns and this one really epitomises the ideal. Quiet, relaxing and simple. The drive in and out were lovely and one really feels like you have left the rest of the world behind as you descend into the sleepy little valley. The locals were friendly and the restaurant we ate at (Karoo Lamb) was excellent. One night simply was not enough and I will definitely suggest a full weekend at least. One thing to note, of the three restaurants we enquired at, only the Karoo Lamb was licensed (with a lovely little pub round back). If you are planning on having a drink with your meal, it seems the unlicensed venues let you bring your own."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Seester Strandhuis"Die hele gesin het Jeffreys vreeslik geniet. Groot strande en vriendelike mense. Was regtig baie lekker."
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Pagel House B&B"Ietwat afgeleë, maar platteland op sy eie met sy eie bekoorlikheid. 'n Vars verandering vir 'n stadsjapie vir 'n oorslaap."