Geverifieerde Resensie

Sarah Baartman District

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3412 resensies.

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Seashells Holiday Apartments and Conference Centre

"Uitstekend en baie keuses van verblyf en pryse, mooiste dorp en omgewing, baie om te doen."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

Furrows Lodge

"Lieflike, interessante dorp om te besoek."

Sarah Baartman-distrik

Mount Africa

"Vriendelike, gasvrye mense. Wens ek kan iets aan die verskriklike armoede van die omgewing doen. Veral kinders."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Patches Place

"Baie dankie oom Jacques vir 'n lekker naweek."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

The Sparrow's Nest

"Skoon en netjies, net nie baie om te doen nie."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Surfpoint 9

"Besige dorp by die see, maar al die geriewe van lieflike restaurante en winkels byderhand."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

Allemann se Huisie

"Spandeer meer as 'n dag daar en stap in die veld."

Steytlerville, Sarah Baartman-distrik

The Royal Steytlerville

"Hulle kom hoogs aanbeveel en maak die dorp Steytlerville trots!"

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

9 on La Roche Drive

"Baie stil en rustig, nie te veel om te doen nie."

Somerset-Oos (KwaNojoli), Sarah Baartman-distrik

Herberg Manor

"Somerset-Oos is 'n dorp met ouwêreldse sjarme. Skoon strate, rustige omgewing - het veilig gevoel. Selfs die restaurant wat 'takeaways' verskaf het, is aan te beveel. Vriendelike inwoners - was by 'n diensverskaffer met die naam van Hansie, wat gehelp het met 'n skroef wat losgekom het in onderstel van voertuig, uit sy pad gegaan om te help, wou nie eers geld aanvaar nie - dis die soort dorp wat dit is. Omgee-dorp. Sal beslis weer 'n draai wil maak in Somerset-Oos."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Bay Cove Inn

"Ons is van die Wes-Kaap, was geskok om die toestand van die paaie te beleef (ons is bederf)!"

Kirkwood, Sarah Baartman-distrik

Lekkerkuier

"It is a beautiful town in a valley with so much love and culture to offer."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Dundonald Lodge

"Vriendelike stad met goeie ontspanningsgeriewe."

Port Alfred, Sarah Baartman-distrik

Our Beach Home

"Niks om te doen vir kinders as die weer sleg is nie."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Seventy9

"Ek was net twee dae daar, kon nie regtig baie rondloop nie aangesien ek familie besoek het."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Margate Place Guest House

"Dis goed om te sien dat die meeste plekke waar ons beweeg het skoon en netjies gehou word."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Ocean View Guest House

"Die dorp is skoon en netjies en daar is voortdurend mense besig om langs die paaie en strate skoon te maak. Pragtige lang strand en vriendelike mense."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

28Kabeljauws

"Pragtige, skoon dorpie met baie potensiaal!"

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Aquarius B&B

"Daar is wonderlike eetplekke op die Jbay. Geniet die dorpie baie."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

Furrows Lodge

"Oulike dorpie met baie om te doen. Inwoners is baie gaaf en bekend met die area, ten einde gaste te kan verwys na ander besienswaardighede, rigting te gee of eetplekke voor te stel."

Blad
Blad 26 - Wys 751 tot 780
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang