Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3430 reviews.
"Die dorpie, lodges en winkels erg geraak deur laaste 2 jaar se afwesigheid van toeriste. Olifantpark baie goed bestuur en onderhou."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Seashells Holiday Apartments and Conference Centre"Uitstekend en baie keuses van verblyf en pryse, mooiste dorp en omgewing, baie om te doen."
"Vriendelike, gasvrye mense. Wens ek kan iets aan die verskriklike armoede van die omgewing doen. Veral kinders."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
The Sparrow's Nest"Skoon en netjies, net nie baie om te doen nie."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Surfpoint 9"Besige dorp by die see, maar al die geriewe van lieflike restaurante en winkels byderhand."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Allemann se Huisie"Spandeer meer as 'n dag daar en stap in die veld."
Steytlerville, Sarah Baartman District
The Royal Steytlerville"Hulle kom hoogs aanbeveel en maak die dorp Steytlerville trots!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
9 on La Roche Drive"Baie stil en rustig, nie te veel om te doen nie."
Somerset East (KwaNojoli), Sarah Baartman District
Herberg Manor"Somerset-Oos is 'n dorp met ouwêreldse sjarme. Skoon strate, rustige omgewing - het veilig gevoel. Selfs die restaurant wat 'takeaways' verskaf het, is aan te beveel. Vriendelike inwoners - was by 'n diensverskaffer met die naam van Hansie, wat gehelp het met 'n skroef wat losgekom het in onderstel van voertuig, uit sy pad gegaan om te help, wou nie eers geld aanvaar nie - dis die soort dorp wat dit is. Omgee-dorp. Sal beslis weer 'n draai wil maak in Somerset-Oos."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Tranquillity Inn"Friendly city and warm people."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Le Blue Guest House"Friendly city with friendly people."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Bay Cove Inn"Ons is van die Wes-Kaap, was geskok om die toestand van die paaie te beleef (ons is bederf)!"
Kirkwood, Sarah Baartman District
Lekkerkuier"It is a beautiful town in a valley with so much love and culture to offer."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Dundonald Lodge"Vriendelike stad met goeie ontspanningsgeriewe."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Our Beach Home"Niks om te doen vir kinders as die weer sleg is nie."
Makhanda (Grahamstown), Sarah Baartman District
Lanherne Guest House Bed & Breakfast"Travelled for a school reunion."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Seventy9"Ek was net twee dae daar, kon nie regtig baie rondloop nie aangesien ek familie besoek het."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Margate Place Guest House"Dis goed om te sien dat die meeste plekke waar ons beweeg het skoon en netjies gehou word."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Ocean View Guest House"Die dorp is skoon en netjies en daar is voortdurend mense besig om langs die paaie en strate skoon te maak. Pragtige lang strand en vriendelike mense."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Aquarius B&B"Daar is wonderlike eetplekke op die Jbay. Geniet die dorpie baie."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Furrows Lodge"Oulike dorpie met baie om te doen. Inwoners is baie gaaf en bekend met die area, ten einde gaste te kan verwys na ander besienswaardighede, rigting te gee of eetplekke voor te stel."