Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3384 reviews.
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Milkwood 320"Some safety issues, beach patrol advised us not to walk on the beach between Milkwood and Jeffreys main beach, a couple new signs to "warn" up while we were there."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Ville Martinique 5"Marina Martinique is the gem of Jeffreys Bay, the town itself has become a little decrepit."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
The Ibis Lounge"Dit is ons 8ste keer op Nieu-Bethesda en vir seker nie die laaste keer nie. Dit is verblydend om te sien dat die juweel van 'n dorpie steeds van krag tot krag gaan."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Furrows Lodge"'n Juweel van 'n dorpie wat versteek is tussen die berge. Baie rustige atmosfeer. Nog nooit die Karoo so groen gesien nie!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Settle Inn Self-catering Accommodation"Lovely dunes and beaches and activities for children. Many game parks both Sanparks and private parks. Lovely hills and green areas for walking and picnicking. Arts and crafts to visit."
Joubertina, Sarah Baartman District
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark"Pragtige natuurskoon en die Route 62 Diner is definitief die moete werd. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Sharwood Place"Die vriendelike stad met al die vakansie-verwagtinge."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Stone Haven at Nieu Bethesda"Definitief 'n dorpie wat besoek moet word. Oulike restaurante. En natuurlik is die Uilhuis 'n belewenis."
Thornhill, Sarah Baartman District
Owls Nest"Thornhill is 'n klein stil plekkie, op die grens tussen Wes- en Oos-Kaap. Jy sit dus met die klimaat van die Wes-Kaap, maar naby ry-afstand van 'n paar oulike plekke in die Oos-Kaap."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Nine on Uys Street"Wonderlike baai. Vriendelike mense met baie aktiwiteite vir kinders en lekker restaurante. Die see en golwe is heerlik om in te baljaar en dit was omtrent 'n ondervinding om die branderplankryers op Wavecrest te sien. Dis 'n paradys."
Humansdorp, Sarah Baartman District
40B Guesthouse"Ons was daar vir 'n troue naby. Dit is 'n mooi dorp!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
The Water Tower"Wonderlike dorp en definitief 'n moet sien! Onthou om na die Uilhuis te gaan."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Furrows Lodge"Oulike bestemming, maar sal nie meer as 'n paar daggies hier deurbring nie. Dit is wel die moeite werd om te besoek. Oulike, weggesteekte dorpie."
Aberdeen, Sarah Baartman District
Aberdeen Self-Catering"Will definitely stay there again next year."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Meerkat"Unieke, karaktervolle Nieu-Bethesda. Die laaste van 'n baie skaars juweel."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Dundonald Lodge"Beautiful beaches and a rich history."
Aberdeen, Sarah Baartman District
Die Dorpshuis"Aberdeen is 'n netjiese dorp met vriendelike mense. Wens ons kon nou al inspring en help om dit die dorp te maak wat kan kompeteer met die beste toerismedorpe."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Ganora Guest Farm & Excursions"Rather strange little town! Did not really appeal."
Aberdeen, Sarah Baartman District
Pagel House B&B"Ongelukkig te min tyd deurgebring om die dorp te leer ken. Die interessante argitektuur behoort enige besoeker op te val, van eenvoudige platdak-karoohuise tot elegante Victoriaanse en Edwardiaanse huise, asook openbare geboue. Lees in Gabriel Faganb se boek, Platdak, en Hans Fransen se, The old buildings of the Cape. Ongelukkig, soos albei skryf, is baie van Aberdeen se besondere voorkoms nou verlore. Besoekers hoef nie bang te wees dat hulle droëmond vertrek nie – The Blue Door kan aanbeveel word vir etes en drankies."