Geverifieerde Resensie

Sarah Baartman District

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3412 resensies.

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

Country Cottages

"Rustige klein dorpie - ideaal as jy wil afskakel. Internetopvangs is sporadies. Uilhuis is die groot toeriste aantreklikheid - baie interessant. Paar klein eetplekkies en ook die brouery wat boetiekbier en 'n lekker kaasbord bedien."

Port Alfred, Sarah Baartman-distrik

Pyramid House By the Sea

"Dorp is nie baie vakansieganger-vriendelik nie."

Sarah Baartman-distrik

Damsedrif Gasteplaas

"The bad gravel road will result in many potential visitors not to consider exploring the Baviaanskloof!"

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Little Tree Loft

"Sorry, as Capetonian never liked PE. And Uitenhage isn't Gqeberha."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Diaz Views

"Glad nie my tipe vibe nie."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Beachway

"Daar is nie veel om te doen in PE nie, maar ek het familie en vriende daar so dit het die kuier spesiaal gemaak. Ons het by Off the Hook in die hawe gaan eet en dit was fenomenaal! Beste waarde vir geld met die seekos platters! Sal beslis weer daar gaan eet."

Humansdorp, Sarah Baartman-distrik

40B Guesthouse

"Nice and quiet town with friendly people."

Addo, Sarah Baartman-distrik

Homestead B&B

"Toegangspad na Addo Park ongelukkig in swak toestand."

Aberdeen, Sarah Baartman-distrik

De Denne

"Wonderful for a getaway."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Milkwood 320

"Some safety issues, beach patrol advised us not to walk on the beach between Milkwood and Jeffreys main beach, a couple new signs to "warn" up while we were there."

Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik

Ville Martinique 5

"Marina Martinique is the gem of Jeffreys Bay, the town itself has become a little decrepit."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

The Ibis Lounge

"Dit is ons 8ste keer op Nieu-Bethesda en vir seker nie die laaste keer nie. Dit is verblydend om te sien dat die juweel van 'n dorpie steeds van krag tot krag gaan."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

Furrows Lodge

"'n Juweel van 'n dorpie wat versteek is tussen die berge. Baie rustige atmosfeer. Nog nooit die Karoo so groen gesien nie!"

Port Alfred, Sarah Baartman-distrik

Casa Leah's

"Baie om te doen. Lekker plekke om te besoek in die omgewing ook."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Settle Inn Self-catering Accommodation

"Lovely dunes and beaches and activities for children. Many game parks both Sanparks and private parks. Lovely hills and green areas for walking and picnicking. Arts and crafts to visit."

Seafield, Sarah Baartman-distrik

Westend House

"Depends - if you want to do your own thing and escape the hustle, this is ideal. If you prefer entertainment, restaurants, shops, events, then no this is not for you."

Joubertina, Sarah Baartman-distrik

Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark

"Pragtige natuurskoon en die Route 62 Diner is definitief die moete werd. "

Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik

Sharwood Place

"Die vriendelike stad met al die vakansie-verwagtinge."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik

Stone Haven at Nieu Bethesda

"Definitief 'n dorpie wat besoek moet word. Oulike restaurante. En natuurlik is die Uilhuis 'n belewenis."

Thornhill, Sarah Baartman-distrik

Owls Nest

"Thornhill is 'n klein stil plekkie, op die grens tussen Wes- en Oos-Kaap. Jy sit dus met die klimaat van die Wes-Kaap, maar naby ry-afstand van 'n paar oulike plekke in die Oos-Kaap."

Blad
Blad 39 - Wys 1141 tot 1170
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang