Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3412 reviews.
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Country Cottages"Rustige klein dorpie - ideaal as jy wil afskakel. Internetopvangs is sporadies. Uilhuis is die groot toeriste aantreklikheid - baie interessant. Paar klein eetplekkies en ook die brouery wat boetiekbier en 'n lekker kaasbord bedien."
Port Alfred, Sarah Baartman District
Pyramid House By the Sea"Dorp is nie baie vakansieganger-vriendelik nie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Sam's Self-Catering"Baie lekker plek. Baie om te doen."
"The bad gravel road will result in many potential visitors not to consider exploring the Baviaanskloof!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Little Tree Loft"Sorry, as Capetonian never liked PE. And Uitenhage isn't Gqeberha."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Framesby Guesthouse"Besoek en ontdek al die mooi plekke."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Beachway"Daar is nie veel om te doen in PE nie, maar ek het familie en vriende daar so dit het die kuier spesiaal gemaak. Ons het by Off the Hook in die hawe gaan eet en dit was fenomenaal! Beste waarde vir geld met die seekos platters! Sal beslis weer daar gaan eet."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Pongola Avenue Self-catering Accommodation"Dit is tog 'n bekende vakansiebestemming."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Milkwood 320"Some safety issues, beach patrol advised us not to walk on the beach between Milkwood and Jeffreys main beach, a couple new signs to "warn" up while we were there."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Ville Martinique 5"Marina Martinique is the gem of Jeffreys Bay, the town itself has become a little decrepit."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
The Ibis Lounge"Dit is ons 8ste keer op Nieu-Bethesda en vir seker nie die laaste keer nie. Dit is verblydend om te sien dat die juweel van 'n dorpie steeds van krag tot krag gaan."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Furrows Lodge"'n Juweel van 'n dorpie wat versteek is tussen die berge. Baie rustige atmosfeer. Nog nooit die Karoo so groen gesien nie!"
Port Alfred, Sarah Baartman District
Casa Leah's"Baie om te doen. Lekker plekke om te besoek in die omgewing ook."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Settle Inn Self-catering Accommodation"Lovely dunes and beaches and activities for children. Many game parks both Sanparks and private parks. Lovely hills and green areas for walking and picnicking. Arts and crafts to visit."
Seafield, Sarah Baartman District
Westend House"Depends - if you want to do your own thing and escape the hustle, this is ideal. If you prefer entertainment, restaurants, shops, events, then no this is not for you."
Joubertina, Sarah Baartman District
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark"Pragtige natuurskoon en die Route 62 Diner is definitief die moete werd. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Sharwood Place"Die vriendelike stad met al die vakansie-verwagtinge."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Stone Haven at Nieu Bethesda"Definitief 'n dorpie wat besoek moet word. Oulike restaurante. En natuurlik is die Uilhuis 'n belewenis."
Thornhill, Sarah Baartman District
Owls Nest"Thornhill is 'n klein stil plekkie, op die grens tussen Wes- en Oos-Kaap. Jy sit dus met die klimaat van die Wes-Kaap, maar naby ry-afstand van 'n paar oulike plekke in die Oos-Kaap."