Geverifieerde Resensie
Shelley Point
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Shelley Point bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3 resensies.
"Die plek is uiters skoon as dit vergelyk kan word met Gauteng. Die water is koud maar die strande is pragtig. Binne bereik van Paternoster, Langebaan, Kaap Columbine Natuurreservaat, Yzerfontein, Velddrif en baie ander. 'n Baie lekker vakansiedorp!"