Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1116 resensies.
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Listening Wind Self-catering"As jy soek vir 'n rustige kuier by die see is Bettysbaai die plek vir jou."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Laaste Gift"The convenience store is near and equipped for our needs. Beautiful and stunning views. Walk in botanical gardens were calm and relaxed with stunning views."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Villa Le Roc"Altyd lekker om hier te wees, al is dit vir net een nag."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Rondawel by die See"Kleinmond is veilig, rustig. Beste wandelpaadjies naby die see. Ander plekkies ook maklik om te bereik vanaf Kleinmond - soos Hawston, Hermanus en Sandbaai."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Listening Wind Self-catering"Betty's Bay is definitely the place to be. The beach is just up the road. Wish there was a supermarket in the area and not only one at the garage. That was quite far to go just for ice."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
All Rounder Holiday Homes"Kleinmond is the best place for a break away."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
The Mermaid's Tail"Great place and lots of nice restaurants and places to see."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Listening Wind Self-catering"Betty's Bay is 'n pragtige dorp. Net 'n versoek om die slaggate te herstel in die paaie."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Whalecome Guest Suite"As jy net wil wegbreek van die gejaagdheid van die lewe is Bettysbaai definitief die plek waar jy net rus vir jou siel kan kry."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Pik 'n Wyntjie"Perfect breakaway destination, but pack everything you'll need for your stay as shops close relatively early."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Listening Wind Self-catering"Great place to return to. Nature, open beaches and beautiful fynbos."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Mountain View Room"Such a friendly and safe village. Restaurants were great, everything just marvellous."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Sol y Sombra"Bettiesbaai is 'n baie besondere plek, rustigheid en kalmte heers hier en mens kry die indruk dat niks jou jaag nie en jy kan kalmte vind en net rus vir jou siel kry. Jy kry ook die indruk van veiligheid en dat dié 'n familiebestemming is waar jy sal veilig wees"
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
Pringle Bay Beach Villa - WarieSeeSing"We love going back again and again."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
La Mer"Fantastiese dorp met vriendelike mense. Sal beslis weer gaan."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Honeyrock Cottages"Such a beautiful, friendly town. Value for money and very quaint."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
The Bay Cottage"Gorgeous views, safe community, a home away from home."