Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1116 resensies.
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Laaste Gift"Bettysbaai is by far the nicest place for a break away from our busy lives. It is quiet and peaceful and you can really just go there to relax. Due to Covid-19 beaches were closed but we still had an awesome time as we were close to the beach."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Anne's Place"Ek moet die plek geluk wens met die hantering van hulle vullis en afval verwydering. Die dorp is skoon en sodoende het hulle die bobbejaanprobleem opgelos. Daar was geen van die diere in sig nie."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Alpaca Cottage"Kleinmond is 'n baie stil klein dorpie en met die strande wat tydens die inperking gesluit was, was daar nie veel om te doen nie. Bettysbaai en Hermanus is egter baie naby en bied meer in die lyn van restaurante en plekke om te besoek."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Jock's Cabin"It's a beautiful place, everything about it. Will see us again next year. "
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Betty's Retreat"Rustige en pragtige kusdorpie, ideal vir naweekwegbreek van die stad se lawaai. Net 10 minute se ry na Rooiels om die bekende Kaapse Berglyster te gaan soek."
Pringlebaai, Suidkus Walvisroete
O'Shaughnessy Cottage"As mens daarvan hou om weg te kom uit die stad en net rustig wil wees is dit die plek om te gaan."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Sea-esta Betty's Bay"Betty's Bay allows for a break from your day to day life and offers you a task free experience for a few days."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Kleinmond Panorama Holidays"Ons het hier kom aftree, so ek kan Kleinmond beslis aanbeveel. Die dorp het alles wat jy nodig het."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Cyara"The whole area has a unique beauty to it. Really enjoyed the nature aspect."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Fynbos Cottage"Goed geleë om naburige dorpe te besoek. Stil en rustig vir ontspanning."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Sol y Sombra"The place to stay when you are looking for beautiful nature and fynbos, close walking distance to the sea in a quiet surrounding, where the majestic mountains and the sea are your best company!"
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Rondawel by die See"Quaint and beautiful, I want to bring all my friends and family back to explore."