Geverifieerde Resensie
South Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 2056 resensies.
"Nee dit is skoon en gerieflik met winkels en benodigdhede in redelike afstande."
"Die eetplekke was maar scruffy in die omgewing. Ons het al die pawnshops en ander winkeltjies geniet. Die strande was stil en skoon."
"Baie mooi, alles bymekaar, mense baie gasvry en strande skoon en maklik bekombaar. Die dorp is mooi skoon. As julle nog nooit in Uvongo was mis jul baie. Dit was heerlik."
"Annerly beach was so close. Enjoyed the drafts at Captain's Anchor and lovely long walks both ways along the beach."
"Margate het "overcrowded" geraak en infrastruktuur kan nie byhou nie. Kuier liewer in die stiller buurstrande."
"Die winkels het opgegradeer, beskikbaarheid en verskeidenheid van kosse is baie beter. Dit help baie met beplanning."
"The shop owners are all friendly and there’s a great selection of beaches and places to eat. There are a few rundown areas but it’s also less crowded and well located to other attractions."
"Margate is a good place as it is along the coast, temperature is always warm and there are many ways of transport around."
"Outskirts lovely place. Just the nature monkeys that sometimes misbehaves, but all in all best place to wind up your mind out of busy Johannesburg."