Verified Reviews
South Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in South Coast
Rated 4.4 out of 5 based on 1982 reviews.
"Seewater was baie bruin en vol sand weens die inloop van die riviere, maar dit was nog swembaar."
"Warners Beach se badkamers was heeltyd toe en het heeltyd soos sewerage geruik. Maar verder was alles maar rustig."
"Was surprised how clean the beachfront (Wimpy-area) was, specifically for the year-end Christmas time."
"Will definitely be back next year. Locals are so friendly, the beach is clean and well-kept. Overall enjoyed my vacation"
"Margate-strand en besighede nie baie aangenaam nie, maar Ramsgate was uitstekend."
"From Rocky Bay further down is great. Further up most beaches are closed due to being dirty and sewage problems from the rivers."
"Uvongo is ons gunsteling vakansie-omgewing, net jammerte van die toestand van die strand, Pebble beach. Die seewater is baie vuil en die gewilde roomys winkeltjie by die strand het heeltemal agteruitgegaan."
"Margate is a perfect holiday destination for all ages. It's a small town, not over crowded."
"Strande is nie skoon nie. Geen vars vis te koop nie wat vir ons wat van die binneland af kom nogal belangrik is. Ons is nie lus vir gewone take aways en gevriesde vis nie."
"Strande was skoon en nie overcrowded nie. Ons het baie lekker vakansie gehou. Uvongo en omliggende gebiede is ons vakansiemagneet, ons gaan elke keer terug."
"Ons was nie eintlik in Margate nie, maar die strande by Ramsgate en South Broom is pragtig. Margate is te besig en ek het na rus en vrede gaan soek."