Verified Reviews
South Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in South Coast
Rated 4.4 out of 5 based on 2056 reviews.
"I have lived in the area on and off for 15 years. The beach is beautiful and the people friendly."
"Maak Uvongo heeltemal troeteldiere-vriendelik en gee meer vrybeweging vir hulle en dat die waterpunte ook daar sal wees vir drinkplek en ook plekke waar hulle ook vry kan speel en hardloop en gelukkig kan wees en ook die eienaars van hulle, dan sal daar meer mense kom en vakansie hou met hulle viervoetkinders en dit net soos ons dit geniet, want jy stres nie oor hulle of oor die mense wat hulle moet oppas nie, so kan jy altyd by hulle wees. Om hulle gelukkig te sien maak alles die moeite werd."
"Very quiet - good for relaxing. Activities limited, but close to other towns on South Coast."
"Stil en rustig, veral buite seisoen. Genoeg winkels. Heerlike strand. Genoeg eetplekke."
"Over the years it seems like Margate has deteriorated. Beaches are not as clean as before so we find ourselves driving further to clean and safe beaches."
"Ons was baie jare terug in Ramsgate en die meer by die Waffel House is teleurstellend en stink. Dink hulle moet daai riete uithaal en water laat loop sodat dit weer skoon en netjies kan wees met vissies wat daar swem terwyl jy eet want dis 'n aaklige reuk. Verder is als 100."
"We travelled to Ramsgate beach for swimming, to avoid any kind of gastric illness as we have been ill after swimming at Uvongo in the past."
"Koop alles voor Sondae, veral as daar reën op pad is. Sondag maak meeste plekke vroeg toe en ander nie oop nie. Fantasise ligging!"
"The roads are in a very poor condition, potholes are extremely large and dangerous."