Verified Reviews
South Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in South Coast
Rated 4.4 out of 5 based on 2056 reviews.
"Ramsgate is 'n eersteklas-vakansiebestemming met iets vir elke smaak. Die blouvlagstrand is 'n bekende trekpleister, maar daar is ook 'n verskeidenheid van doendinge en interessante besighede om te verken. Hier kan jy maklik 'n week of twee deurbring sonder om verveeld te voel, en terselfdertyd genoeg asemskep om weer volspoed te werk."
"Strand bietjie besig party dae, wat seker heeltemal verstaanbaar is vir Desember, maar nooit vreeslik crowded. Lekker plek om vakansies deur te bring, net jammer dis te ver van Gauteng om meermale te gaan."
"Pratige plek en als is om jou jy hoef nie baie ver te ry na winkels toe nie. Eetplekke is volop en by jou."
"Sou graag meer wou sien van die dorp m.a.w waar is staproetes, museums, 4x4 roetes."
"Don't drink the water, always carry bottled water as tap water is not good for consumption."
"Niks om te doen nie, glad nie vir mense wat tieners het nie, miskien vir ouer mense wat rustigheid soek."
"Uvongo is quite a sleepy town and if you are not a huge beach lover you may find it a little boring."
"Sunwich Port, in die Port Shepstone omgewing waar Jacobs Cottage geleë is, het ons baie geniet."
"Ons sal aanbeveel dat gaste hulle kruideniersware bring. Die winkel daar was ongelooflik besig."
"Ek kom al meer as 30 jaar lank na Winklespruit toe vir my jaarlikse vakansies. Alleen, saam met familie en/of saam met vriende. Winkelspruit, en Kingsburgh as 'n geheel, is steeds die beter verblyf- en vakansie-areas. "