Verified Reviews
South Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in South Coast
Rated 4.4 out of 5 based on 2082 reviews.
"Margate, Uvongo en ander plekke was fantasties en wonderlik. Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Marina Beach by Southbroom was die beste waar ons gekuier het. Geen spyt nie."
"The natural surroundings were beautiful. Resort is tranquil, shall definitely return if the chance arises."
"Not sure about Margate, but Ramsgate beach is lovely and all the shops you need are close by."
"Alles was daar wat jy nodig het, die regte hoeveelheid winkels en besigtighede, ons was te kort daar, wou meer doen en sien, maar ons tyd was te min."
"Vakansiegangers wat op die strande kuier, was baie morsig. Hulle het rommel orals gesaai, maar het van tyd tot tyd mense sien skoonmaak. Daar is mense wat omgee daar, want jy kan gereeld sien gras word gesny en skoongemaak. Die eiendom word baie mooi na omgesien ook."
"Baie vriendelike en eerlike mensies, veral by Da Laundry. Lekker plekkie om vakansie te hou."
"There are lovely beaches, golf courses, restaurants and a number of attractions in close proximity, to make for an enjoyable stay."
"Die suidkus het altyd vreeslik baie om te offer vir gesinne met kinders. Daar is tot aktiwiteite wat tieners sal pas!"
"It was surprisingly quiet for an Easter weekend, no queues and very clean. Would definitely go back."
"Die dorp self het baie agteruitgegaan. Party geboue is vervalle! Lucien-strand is pragtig, net jammer van die vuil "lagoon" water waadeur jy moet stap."
"Ons het letterlik by die hek van die kompleks op die sypaadjie 'n naald en inspuiting gekry, die area was nie baie skoon nie en die strand het gebreekte drankbottels oral gehad."
"Dit het baie agteruit gegaan en kan sien daar kort meer mense en vakansie-vermaaklikhede."
"Mense was vriendelik en die strand het ons van gehou. Dit was skoon en lekker gewees."
"Bazley Beach has a public beach which is clean and not very busy and there is also a private beach."