Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Clarens, Drakensberg, South Africa
Periwinkle Blue"Clarens will be come our training destinations for our cycling crew. "
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Uitzicht Private Nature Reserve and Game Lodge"Fouriesburg bied nie veel nie, maar Clarens en Godengate is nie te ver nie en dit maak Uitzight 'n lekker bestemming."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Nature's Loft"Paaie was in 'n skokkende toestand! Glad nie 'n plek om nodige inkopie-tekorte aan te vul nie, kry gerus alles in nabygeleë dorpe soos Bethlehem voordat u soontoe vertrek."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Oranje Guest Farm"Wens net die regering wil die paaie in stand hou! So pragtige bestemming ons ry graag deur die Oos-Vrystaat en spandeer lekker as toeriste ons ekstra spaargeld. Maar die toestand van die paaie maak dat ons, ons roete sal heroorweeg in die toekoms."
Clarens, Drakensberg, South Africa
One The Mews"Sielsrustige dorpie, dit bly een van my gunstelingbestemmings!"
Champagne Castle, Drakensberg, South Africa
12 Mount Champagne"Ideale stop vir die verkenning van Sentraal Drakensberge."
Winterton, Drakensberg, South Africa
Lilac Lodge / Purple House"Daar is geen restaurante, vermaak of ordentlike winkels vir toeriste nie. "
Kokstad, Drakensberg, South Africa
Mount Currie Inn"Traveling from KZN to EC, Kokstad is the perfect place to stop over."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Upper House Boutique Guesthouse"Pragtige omgewing, beslis die moeite werd om te besoek."
Northern Drakensberg, Drakensberg, South Africa
Ledges Retreat Guest House"Sal weer daar gaan kuier en was al baie keer daar."
Ladybrand, Drakensberg, South Africa
Ladybrand Heritage House"Geleë in mooi deel van die Oos-Vrystaat, met 'n ryk geskiedenis. Net jammer oor die slegte paaie soontoe en in die dorpie self."
Clarens, Drakensberg, South Africa
V'Kansi Khaya"Sal weer gaan, nie by alles uitgekom nie. Goeie en billike restaurante."
Winterton, Drakensberg, South Africa
Drakensview Self Catering"Pragtige omgewing met baie besoekpunte."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Views"Clarens is 'n lieflike, veilige klein dorpie met oulike winkeltjies en lekker uitstappies."
Champagne Castle, Drakensberg, South Africa
Graceland Self-catering Cottages"'n Besige deel van die berge met baie aktiwiteite en lekker winkeltjies."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Herberg-Klein"Clarens gaan agteruit. Grondpaaie absoluut onbegaanbaar. Stank hang oor plein veral by eetplekke. Straatoppervlaktes is in haglike toestand. Andersins is Clarens se natuurskoon nogsteeds asemrowend."