Geverifieerde Resensie
Drakensberg, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4382 resensies.
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
God's Gift Self-catering Cottage"Interessante kuns en heerlike eetplekkies met pragtige natuurskoon."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Amour de Pierre Villa 221"Love Clarens. We go there at least 4 times a year. "
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Royal Coachman Lodge"Dis baie rustig en mooi en 'n plek waar ek sal bly op 'n permanente basis. "
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Thaba Lapeng Mountain Escape"Mooiste dorpie wat soveel vir toeriste bied met hul restaurante en geskenkwinkels en galerye. "
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Oranje Guest Farm"Die Plaasstoep Restaurant was vir ons die beste gewees."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Gayle's Place"Breath of fresh air. Lieflike plek om weg te kom van gejaagde lewe."
Winterton, Drakensberge, Suid-Afrika
Ambleside House"Winterton is sentraal geleë om by baie ander besienswaardighede en plekkies uit te kom."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Goedgeleë"Baie mooi plekkie behalwe die paaie het baie aandag nodig. Baie vriendelike en behulpsame mense. Dit is baie mooi die natuur en baie rustig daar."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Rooiberg View Clarens"Clarens en die omgewing is pragtig. Van die restaurante kan nogal duur wees."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Woodlands Retreat Private Property"Pragtige omgewing, mistroostige dorpie. Restaurante is duur. Is my opinie. Slaggate op paaie in die omgewing is lewensgevaarlik."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Forest Lane"Lyk na baie oulike dorpie wat heelwat bied. Ons was baie bly vir die reën, maar ongelukkig werk dit nie so goed wanneer mens 'n gebied behoorlik te voet wil verken nie."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Knock Out View"Beeldskoon. Vriendelike inwoners. Skoon omgewing."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge"Wat my afsit van Clarens is die mense wat verwag jy moet vir hulle geld gee as hulle vuil water oor jou kar gegooi het nadat jy vir hulle gesê het om dit nie te doen nie. Dit maak dit ongemaklik vir almal en mense gaan begin om weg te bly van Clarens as gevolg van dit."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
The Nelsbells Cottage"Uitstaande naweek en vakansiebestemming. Pragtige plek met baie dinge om te doen."