Geverifieerde Resensie

Drakensberg, South Africa

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4382 resensies.

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Rooikat Cottage

"Die omgewing is baie mooi en bied iets vir elkeen se smaak."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Rosewood Corner

"Steeds pragtig. Hoop al die winkels kan Covid deurstaan. Dis maar hartseer om te sien hoe min mense daar is."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Red Mountain House

"Clarens bly 'n lekker wegbreek-ervaring."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Leliehoek

"Stunning environment and so peaceful."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Domaine Sérénité

"Clarens is just a wonderful town."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Willow Villas

"Not an ideal time to visit as lots of shops and restaurants are closed due to Covid, but still a quaint town to visit."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Neethlings Place

"Pragtige, klein kunstenaarsdorpie. 'n Moet vir elkeen om te besoek!"

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Mystic Mountain Cottage

"As dit bietjie goedkoper was, sou mens dalk meer gereeld so naweek kan beplan."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Stonehaven Clarens

"Die dorp is skoon en die mense is vriendelik. Ideaal vir wegbreek van die besige stadslewe."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Rooiberg View Clarens

"Sal definitief weer daar oornag."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Mountain Villa 238

"Die Covid-pandemie het die Clarens-besoek gedemper."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Forest Lane

"Die plek wat aan almal se smaak sal voldoen in 'n rustige vakansie-atmosfeer met ongeskonde natuurtonele."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Rooiberg View Clarens

"Ek gaan vir die berge, die vars lug en die atmosfeer. Dis heerlik om die berge om elke hoek en draai te sien wanneer jy deur die winkels snuffel of 'n ete by een van die baie restaurante geniet, of sommer net wanneer jy jou oë oopmaak in die oggend."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

La Bri

"Sal enige tyd weer kom kuier."

Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika

Affi Lande Boetiek Guest Farm & wedding venue

"Die toerisme bedryf vat definitief sy knou in daardie areas, paaie gaan baie agteruit. Sal nie die pad tussen Fouriesburg en Ficksburg in die nag aandurf nie."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Mont d’Or Hotel Clarens

"Luilekker. Doen moeite om met diese plek se mense te gesels en te kuier. Lekker lekker mense."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Andes Clarens Guesthouse

"Left a piece of my heart in this beautiful destination. Will definitely be back!"

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

By the Way Gastehuis

"'n Wonderlike dorpie en beslis 'n besoek werd. Sal definitief weer daar gaan kuier."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Rooiberg View Clarens

"Bly maar net 'n besonderse plek."

Drakensberge, Suid-Afrika

Ndawana River Lodge

"Potholes and speedbumps need to be pointed out."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

By the Way Gastehuis

"Lekker wegbreek vir oud en jonk."

Blad
Blad 52 - Wys 1531 tot 1560
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang