Geverifieerde Resensie
Drakensberg, South Africa
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4382 resensies.
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Mooigezicht"Clarens is 'n pragtige dorp en lieflike omgewing en sal enige tyd weer teruggaan."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Il Castello"Ons hou van Clarens en vind telkens iets nuuts, soos die staproete in die reservaat in Desember 2020, en nou weer 'n splinternuwe restourant. Die boekwinkel is eweneens 'n belewenis."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
V'Kansi Khaya"We love Clarens and we try to visit at least twice a year, we would come more frequently if it was at all possible."
Underberg, Drakensberge, Suid-Afrika
Under The Oak"Nice place! All the necessary shops are there and friendly people!"
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Red Mountain House"Lovely town to visit. We went quad biking through the mountains with Maluti Mountain Adventures, which was a gorgeous sight and would recommend it to anybody."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Gypsy Guest House Clarens"Dit sal goed wees as daar 'n Spar of Checkers of so tipe kettingwinkel daar opgerig kan word."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Arundel Studios"Ons was al te veel kere daar. Die winkels vir my almal dieselfde - geen nuwe idees of innovasie nie. Ek hoop Clarens dink aan nuwe aanbiedinge."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
RiverWalk Guest House"Oulike plekkie, baie mooi. Sal weer gaan eendag."
Van Reenens Pass , Drakensberge, Suid-Afrika
Pyramids Motel"Baie goeie ligging om area vanaf the verken, Golden Gate, Noordelike Drakensberge."
Underberg, Drakensberge, Suid-Afrika
Moya Cottage"Underberg is 'n pragtige omgewing met verskeie aktiwiteite en definitief die moeite werd om te besoek. Ongeveer 40 km tot by Lesotho grens via die Sanipas."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Stonehaven Clarens"Baie lekker en soveel eetplekke om van te kies."
Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika
Twin Towers @ Fairview Estates"Aside from Clarens, the towns in the area are not great, but the landscapes, mountains and the farm is amazing."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Montroux Self-Catering"We absolutely love coming to Clarens. We come back every single year when we can and the town never disappoints."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Rooikat Cottage"Clarens is 'n pragtige dorp met baie lekker restaurante en heerlike buitemuurse aktiwiteite."
Underberg, Drakensberge, Suid-Afrika
District Road"Jammer dat Himeville en Underberg hier ook duidelik swaarkry."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Gypsy Wagons"'n Top plek om te besoek. Restaurante is absoluut bekostigbaar en stylvol. Sal enigetyd terug gaan."
Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika
Mooigezicht"Nie vir kinders nie. Bederf eerder vir mamma alleen vir die naweek."