Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Clarens, Drakensberg, South Africa
The Clarens Country House"Die infrastruktuur rondom die plein kort bietjie opknapping (paaie), maar anders as dit nie veel anders nie. Dis 'n geskiedkundige dorpie. Die staproetes by CVC is ook baie goed onderhou en natuurskoon daar is 10/10. Clarens is nie net oor eetplekke, kunsplekke en geskenk winkeltjies nie."
Underberg, Drakensberg, South Africa
Valley Lakes"Gesels met mense wat die omgewing ken. Daar is baie bitter mooi plekkies wat jy gaan mis as jy nie daarvan weet nie."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rooikat Cottage"Clarens is 'n unieke dorp met baie interessante winkels en lekker kuierplekke. Ideaal vir 'n wegbreek van die besige stadslewe."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Lesoba Guest Farm"Die paaie soontoe is ongelukkig meestal in baie swak toestand wat daartoe kan lei dat mense nie daarheen sal reis."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Linwood Guest Farm"Indien jy van 'n stiller toeriste bestemming hou, besoek Clarens in die middel van die week. Daar is steeds genoeg eetplekke oop om elke ete by 'n ander een te geniet."
Champagne Castle, Drakensberg, South Africa
Drakensberg Dream Cottages"The views in the area are breathtaking and the staff at Monks Cowel are very friendly and helpful. However Champagne Castle Hotel and Resort were very disappointing. We stayed about 2 km away and asked at the gate if we could be let in to spend some money over the bar for a few drinks and the gate guard rudely pointed to a sign saying "residents only". He did not even speak to us."
Ladybrand, Drakensberg, South Africa
Little Rock"Meeste strate kort dringend aandag om slaggate te herstel, dit blyk ’n groot probleem in die hele Oos Vrystaat te wees. Pragtige ou geboue wat in ’n sekere mate nog onderhou word, goed om te sien alles word nie net verniel nie. Strate was skoon en mense vriendelik."
Northern Drakensberg, Drakensberg, South Africa
Bellevue Berg Cottage"In Winterton sowel as Bergville is daar winkels waar alles benodig vir selfversorging gekoop kan word. Daar is verskeie koffiewinkels in die omgewing en die paaie is in ’n redelike toestand - so hier en daar ’n slaggat of twee."
Van Reenens Pass , Drakensberg, South Africa
Pyramids Motel"Besoek die klein kerkie in Van Rheenen."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mystic Mountain Cottage"Special little town - one of the most beautiful parts of nature in South Africa."
Champagne Castle, Drakensberg, South Africa
Bell Park Semi Self Catering"I can only say that this place exceeded our expectations."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Views"Beautiful place and surrounding areas with lots of activities possible. Golden Gate Highland National Park is only approximately 20 km away with a soon to open Dinosaur exhibition centre."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rosewood Corner"A vibrant tourist and arty town with many quaint shops set amongst the mountains."
Northern Drakensberg, Drakensberg, South Africa
Ledges Retreat Guest House"Die natuur is besonders mooi en die 4 seisoene wat jy soms beleef in een dag, maak dit interessant :-). Ons gaan graag daarheen vir rus en lekker stap."
Clocolan, Drakensberg, South Africa
Ben Nevis Guestfarm"Die dorpie self is baie baie agteruit - ek het in die negentig jare baie daar gekom en gewerk, maar since that is alles agteruit - tot die NG-kerk en hoërskool. Strate chaoties - net gate."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Amani Guest House"It is a great destination if you make use of the variety of functions and venues available. We went for the hiking and it was awesome. There are extreme activities to enjoy for the wild at heart. Many social venues to experience. A small town experience with good options to keep you busy for a long weekend, or if you just want to get away from the rat race. A good, boring, quiet weekend."
Clarens, Drakensberg, South Africa
De Lusthof Guest Farm"Clarens en Golden Gate-omgewing is vir ons altyd 'n gerieflike naby genoeg vakansiekeuse enige tyd van die jaar. Lieflike restaurante en snuffelwinkels."