Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Champagne Valley, Drakensberg, South Africa
Graceland Self-catering Cottages"Gawe bakkery en 'n nice eetplek naby."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Gypsy Guest House Clarens"Will be enjoyed if a relaxed destination is required."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Arundel Studios"Die boesmantekeninge by Schaapplaats is 'n moet!"
Champagne Valley, Drakensberg, South Africa
Macnoch Cottage"My favourite part of the Drakensberg Mountains."
Van Reenens Pass , Drakensberg, South Africa
Pyramids Motel"Die natuurskoon en uitsigte is asemrowend. "
Rhodes, Drakensberg, South Africa
Steepside Guest Farm"Baie lekker om vanaf Steepside oor Rhodes en Naudesnek na die Transkei te reis. Ons het ontbyt geëet by Tenahead Lodge & Spa."
Underberg, Drakensberg, South Africa
Valley View Cottage"Min restaurante en meeste toe oor kerstyd."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Red Mountain House"Lots of curiosities, good beer and good food."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Old Mill Drift Guest Farm"Fantastiese toeristebestemming, sal definitief weer Clarens en Old Mill Drift gaan besoek."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Woodlands Retreat Private Property"Heeltemal overrated wat die dorpie betref. Die winkeltjies is niks besonders nie en buitensporig duur. Die omgewing en natuurskoon is egter fantasties."
Clarens, Drakensberg, South Africa
V'Kansi Khaya"Pragtige dorpie, sal beslis weer wil besoek, maar vir langer periode. Supermarkfasiliteite is beperk en duur. Ons besoek was oor die Oujaar- Nuwejaar-periode en die dorp was tjok-en-blok vol bespreek en besig, maar algemene netheid van geboue en strate kort beslis aandag om sy status van Dorp van die Jaar gestand te doen."
Ladybrand, Drakensberg, South Africa
Artist's Cottage"Die munisipaliteit kan meer doen om die slaggate in die paaie te herstel."
Clarens, Drakensberg, South Africa
La Bri"Dit is sommer net lekker om in 'n eg Suid-Afrikaanse dorpie te kan kuier. Rus en vrede vir jou siel. "
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Goedgeleë"Fouriesburg was 'n gerieflike basis om vanaf Lesotho te verken en die dorp sal my beslis weer sien. Ons het gaan stap deur die dorp en die inwoners het sonder uitsondering baie vriendelik gegroet."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rebecca's Cottage"Clarens is n pragtige, klein dorpie met wonderlike mense. Laat mens dadelik tuis voel. Soveel om te doen, veral as jy hou van die natuur. "