Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"Pragtige, ongerepte dorpie met wonderlike natuurskoon en baie besienswaardighede. Baie vriendelike gasvryheid waar jy kom. "
Clocolan, Drakensberg, South Africa
Makoadi Guesthouse"Regte mense wat omgee! Kan definitief die gholfklub aanbeveel. Lekker kos en Mabel is so goed met die kinders."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"Lieflike, ongerepte dorpie met alles wat jy nodig het om gerieflik en rustig te kuier. Ongerepte natuur en baie plekke te besigtig sommer naby. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mountain Villa 238"Everyone should try it, planning on making it an annual activity."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Willow Manor Akkommodasie"Clean, safe, accommodating with a nice picturesque view."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Boulders Lodge"Oulike dorpie met 'n paar heerlike eetplekke. "
"'n Absolute moet vir enige reisiger. Die toestand van die paaie en netheid van die klein dorpies af van die normale hoofroetes, was opvallend en verbasend puik!"
Clarens, Drakensberg, South Africa
Gypsy Guest House Clarens"Clean and neat. Lots of shops and places to dine."
Champagne Valley, Drakensberg, South Africa
Bell Park Semi Self Catering"Lots to do with a wonderful view! "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Views"Was teleurstellend dat alle winkels en restaurante in Desember vroeg toegemaak het."
Champagne Valley, Drakensberg, South Africa
Ardmore Guest Farm"Very beautiful area and normally all amenities are open to the public. However, due to this being the Christmas week and with everything overbooked, I was unable to get into some of the available venues."
Champagne Valley, Drakensberg, South Africa
Berghaven Cottages"Baie om te doen, craft bier, sjokolade en kaasproe-bestemmings. Vir gholfspelers en vlieghengelaars 'n paradys."
Champagne Valley, Drakensberg, South Africa
Berghaven Cottages"Ons het verslaaf geraak aan stap. Sal beslis weer kom stap. Soveel lekker plekkies. Die bakery is enige soettand se droom en die wyne van die Champagne Wine estate hoef nie terug te staan vir geen ander kelder nie. Hulle wyne, selfs die goedkoper wyne is skougehalte. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Rebellie Gaste Plaas - The Lodge"Enjoyed the nature and beauty of Clarens."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Fairview Cottages"Clarens is ‘n pragtige plek en baie geskik om vinnig batterye te herlaai."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Collett House"Ons was in Clarens van 17 tot 20 Desember, en die meeste restaurante maak toe om 19:00."
Underberg, Drakensberg, South Africa
The Old Hatchery Lodge"Sakesentrum is deurmekaar, niemand weet wie ry of wie wag nie. Een groot winkel, Spar. Hoofstraat is vol slaggate. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Accommodation @ The Spa"Mens moet definitief avontuurlustige mense wees om Clarens waarlik te geniet. Andersins is daar net soveel wat mens kan doen. Baie lekker om deur die winkeltjies en gallery te stap. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
De Ark Mountain Lodge"Asemrowende mooi omgewing as jy van die berge en absolute rustigheid hou. Verskeidenheid klein winkeltjies wat iets anders as die gewone bied. Ons het ook die Baris Kaasplaas en restaurant as uitmuntend beskou. Definitief 'n besoek werd."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Pond End Villa"Beautiful area, I wouldn't mind going back, especially during winter to see the snow on the mountains. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
V'Kansi Khaya"Dorp baie netjies en skoon. Vele restaurante om van te kies. "