Verified Reviews
Drakensberg, South Africa
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Drakensberg, South Africa
Rated 4.6 out of 5 based on 4382 reviews.
Rosetta, Drakensberg, South Africa
Cape Chameleon"Altyd heerlik om in Rosetta bietjie tyd te spandeer."
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm"Mooi skoon dorp met 'n hele paar uitstekende restaurante om by te gaan eet."
Champagne Valley, Drakensberg, South Africa
Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1"Fantastiese natuurskoon en heelwat om te doen, maar jy moet goeie akkommodasie hê. Daar is heelwat beter plekke as Hillbillies."
Clarens, Drakensberg, South Africa
V'Kansi Khaya"Ongelooflike natuurlandskap reg rondom die dorp. Lieflike, rustige atmosfeer met interessante winkeltjies en voortreflike restaurante om te probeer. 'n Plek wat elke mens móét ontdek!"
Underberg, Drakensberg, South Africa
Moya Cottage"Juweel weggesteek in Natal Midlands. Moet sien omgewing. "
Fouriesburg, Drakensberg, South Africa
Goedgeleë"Klein plekkie. Die plaasstoep se ontbyt was uit die boonste rakke."
Champagne Valley, Drakensberg, South Africa
Pumula Central Drakensberg"A special part of the country, which needs to be experienced. When you need refreshing, peace and rest, this is the place to go."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Kiara Lodge"Natuur fantasties, sekere winkels netjies met puik voorraad en diens, ander kom oud voor en behoort vernuwe te word. Sekere restaurante puik terwyl ander effe vuil en slordig voorkom. Strate vuil met gemors en verkope van produkte sonder stalletjies behoort gestaak te word ─ sulke produkte staan heeldag in son."
Clarens, Drakensberg, South Africa
414 Rose Cottage"Wat 'n pragtige plek. Kan nie wag om terug te gaan nie. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
278 on Main"Clarens bly 'n aangename dorpie om te besoek en is puik geleë as basis om die prag van die Oos-Vrystaat, asook dele van Lesotho te verken. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Mont Rouge"It's perfect for a quiet getaway. Everything closes early and mostly opens late."
Champagne Valley, Drakensberg, South Africa
Rockwood Earth Lodge"Lieflike area waar jy kan ontspan en die natuur geniet."
Champagne Valley, Drakensberg, South Africa
12 Mount Champagne"Well organised and lovey environment."
Underberg, Drakensberg, South Africa
Stoneyhall Farm"Dit is 'n klein dorpie. Moet dus nie te veel verwag nie. Die omgewing is pragtig - berge en dale. Die weer kan wisselvallig wees. Oor die algemeen koel tot koud deur die jaar. "
Clarens, Drakensberg, South Africa
Talking Trees Self-Catering House"Quaint little town close to hiking trails."
Clarens, Drakensberg, South Africa
Die Kruik"Dis 'n wonderlike dorp vir 'n wegbreeknaweek. Soveel interessante winkels en eetplekke. Dit laat my dink aan Kalkbaai in die Weskaap, net sonder die see."
Clarens, Drakensberg, South Africa
The Stoke House"Awesome. Goeie diens van die eetplekke. Die mooiste goeters in al die winkeltjies en die omgewing is pragtig. Dit is 'n weer-soontoe-gaan werd."
Clarens, Drakensberg, South Africa
V'Kansi Khaya"Kuier altyd lekker in Clarens. Mooi omgewing, mooi winkeltjies en lekker kos! Naby genoeg aan Pretoria vir 'n naweek-uitstappie."