Geverifieerde Resensie

Drakensberg, South Africa

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Drakensberg, South Africa bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 4382 resensies.

Rosetta, Drakensberge, Suid-Afrika

Cape Chameleon

"Altyd heerlik om in Rosetta bietjie tyd te spandeer."

Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika

The Farm House @ Mont Plaisir Guest Farm

"Mooi skoon dorp met 'n hele paar uitstekende restaurante om by te gaan eet."

Champagne Vallei, Drakensberge, Suid-Afrika

Hill Billy's Self-Catering Accommodation - Unit 1

"Fantastiese natuurskoon en heelwat om te doen, maar jy moet goeie akkommodasie hê. Daar is heelwat beter plekke as Hillbillies."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

V'Kansi Khaya

"Ongelooflike natuurlandskap reg rondom die dorp. Lieflike, rustige atmosfeer met interessante winkeltjies en voortreflike restaurante om te probeer. 'n Plek wat elke mens móét ontdek!"

Underberg, Drakensberge, Suid-Afrika

Moya Cottage

"Juweel weggesteek in Natal Midlands. Moet sien omgewing. "

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Amber Selfsorg

"Raak effens te gekommersialiseer."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

La Poste Apartment

"Clarens is 'n baie lekker wegbreek-plek!"

Fouriesburg, Drakensberge, Suid-Afrika

Goedgeleë

"Klein plekkie. Die plaasstoep se ontbyt was uit die boonste rakke."

Champagne Vallei, Drakensberge, Suid-Afrika

Pumula Central Drakensberg

"A special part of the country, which needs to be experienced. When you need refreshing, peace and rest, this is the place to go."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Kiara Lodge

"Natuur fantasties, sekere winkels netjies met puik voorraad en diens, ander kom oud voor en behoort vernuwe te word. Sekere restaurante puik terwyl ander effe vuil en slordig voorkom. Strate vuil met gemors en verkope van produkte sonder stalletjies behoort gestaak te word ─ sulke produkte staan heeldag in son."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Die Kruik

"Kuier graag in Clarens. "

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

414 Rose Cottage

"Wat 'n pragtige plek. Kan nie wag om terug te gaan nie. "

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

278 on Main

"Clarens bly 'n aangename dorpie om te besoek en is puik geleë as basis om die prag van die Oos-Vrystaat, asook dele van Lesotho te verken. "

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Mont Rouge

"It's perfect for a quiet getaway. Everything closes early and mostly opens late."

Champagne Vallei, Drakensberge, Suid-Afrika

Rockwood Earth Lodge

"Lieflike area waar jy kan ontspan en die natuur geniet."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Cottage Pie

"Ons probeer gereeld daar uitkom."

Champagne Vallei, Drakensberge, Suid-Afrika

12 Mount Champagne

"Well organised and lovey environment."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Die Kruik

"Pragtige plek met baie verrassings."

Underberg, Drakensberge, Suid-Afrika

Stoneyhall Farm

"Dit is 'n klein dorpie. Moet dus nie te veel verwag nie. Die omgewing is pragtig - berge en dale. Die weer kan wisselvallig wees. Oor die algemeen koel tot koud deur die jaar. "

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Talking Trees Self-Catering House

"Quaint little town close to hiking trails."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Die Kruik

"Dis 'n wonderlike dorp vir 'n wegbreeknaweek. Soveel interessante winkels en eetplekke. Dit laat my dink aan Kalkbaai in die Weskaap, net sonder die see."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

The Stoke House

"Awesome. Goeie diens van die eetplekke. Die mooiste goeters in al die winkeltjies en die omgewing is pragtig. Dit is 'n weer-soontoe-gaan werd."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

Butterfly Villa

"Lovely tranquil little town with lots to do."

Clarens, Drakensberge, Suid-Afrika

V'Kansi Khaya

"Kuier altyd lekker in Clarens. Mooi omgewing, mooi winkeltjies en lekker kos! Naby genoeg aan Pretoria vir 'n naweek-uitstappie."

Blad
Blad 77 - Wys 2281 tot 2310
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang