Verified Reviews
St Francis
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in St Francis
Rated 4.7 out of 5 based on 134 reviews.
"Is lekker naby aan Jbay en goeie plek vir vissermanne en surfers. Fantastiese strand om te gaan stap."
"Pragtige plek, maar geriewe kan nie net van vol betaalde inwoners geblok word sonder kommunikasie en tarief vermindering nie, dit gee wantroue in advertensies."
"'n Mens voel baie veilig en genoeg staproetes en lekker strand. "
"Pragtige klein kusdorpie met skoon, wit strande en heerlike eetplekke. Het Port St Francis ook besoek, interessante hawe-gebied met winkeltjies en kuierplekke."
"Familie gunsteling! Rustige dorpie en as jy daarvan hou is dit die plek vir jou. Wat spesiaal is, is dat jy die sonsopkoms en -ondergang oor die see ervaar."