Verified Reviews

St Helena Bay

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in St Helena Bay

Rated 4.5 out of 5 based on 678 reviews.

St Helena Bay

Forever Blue

"Vis by die hawe uitstekend."

St Helena Bay

The Whale Tale Villa

"Perfect holiday destination."

St Helena Bay

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes

"The beach was filled with seaweed which did not make for an easy walk. Not sure if this is an issue that could perhaps be looked at otherwise was a fantastic destination."

St Helena Bay

Accommodation @ Sea Trader

"St Helenabaai het my hart gesteel. Ek maak reeds planne om weer en weer terug te keer. St. Helenabaai is beslis 'n stukkie paradys!"

St Helena Bay

Whale n Daisy

"Was 'n goeie middelpunt om die Weskus vanaf te verken."

St Helena Bay

Beachway on Golden Mile

"Peaceful and relaxing."

St Helena Bay

Shelley Point TF22

"St. Helenabaai is 'n weggesteekte juweel. Ons sal enige tyd teruggaan soontoe."

St Helena Bay

Goblin's Creek

"Die dorpie is nog relatief stil en veilig, ook binne bereik van baie ander toeristebestemmings."

St Helena Bay

27 On Ray

"Was aangenaam verras met hoe dit daar lyk. Baie mooi en sal definitief weer besoek."

St Helena Bay

St Helena Bay Hotel

"Pragtig. Oulike strandjies/restaurante en ander besighede. Sentraal geleë na heelwat ander besienswaardighede in die omgewing."

St Helena Bay

Holiday on Harrier

"Op St. Helenabaai self is nie baie om te doen nie tog het dit heelwat uitgebrei sedert ons laaste besoek daar. Wat lekker is, is mens kan van daar heelwat ander Weskusdorpies besoek soos bv. Paternoster en Port Owen wat baie mense tog ken."

St Helena Bay

The Whale Tale Villa

"Groot kruidenierswinkel met alles wat benodig word, uiteetwinkels vir kitskos en vele restaurante. Apteek ook beskikbaar. Vriendelike inwoners en almal behulpsaam."

St Helena Bay

27 On Ray

"St Helena Bay is an awesome middle point between Velddrif and Paternoster so you can explore quite a lot. The beach was calm, clean and not very busy. We spent a lot of time relaxing in the waves. Perfect if you would like a quiet getaway from the hustle and bustle."

St Helena Bay

Goblin's Creek

"Gawe mense, rustig, maar te afgeleë vir ons smaak. Rede vir kuier was om by 'n verjaardag te wees. Alegria restaurant was onverbeterlik."

St Helena Bay

Elm Tree Guest Farm

"Moenie op 'n Maandag probeer uiteet nie."

St Helena Bay

The Lazy Daisies

"Die dorp is nie vir aktiwiteite nie maar meer 'n lekker rustige oorslaap ervaring. Bring eie kos op Sondae en Maandae want die restaurante se ure is nie soos 'n stad nie."

St Helena Bay

Forever Blue

"Daar is baie besienswaardighede naby Paternoster en ander strande. Sal mense kan aanbeveel vir 'n vakansie."

St Helena Bay

Zeezicht Apartments

"Daardie stukkie aarde het my hart gesteel! Ek sal mense oor en oor aanbeveel om dit self te gaan beleef."

St Helena Bay

Harbour Views

"Daar is nie plek vir swem nie. Ons moes uit St Helena baai ry vir kinders om te swem. Die enigste eetplek wat ons kon kry was by die hawe. Maar die kos was lekker."

St Helena Bay

Shelley Point Cottage

"Veilig, pragtige strand en heerlik stil. Beslis 'n plek om vakansie te hou."

St Helena Bay

Whale n Daisy

"Baie lekker plek om rus te kry vir jou siel. "

St Helena Bay

27 On Ray

"Rustig plek, tiener was bietjie verveeld."

St Helena Bay

Forever Blue

"Baie lekker plek met sy visfabriek en waar die groot skepe op die hawe lê."

St Helena Bay

Holiday on Harrier

"Fantastiese toerisme-bestemming, vriendelike mense. "

St Helena Bay

Holiday on Harrier

"Pragtige plek. Baie rustig. Sal aanbeveel as lekker rustige vakansie plek."

St Helena Bay

Elm Tree Guest Farm

"St. Helenabaai is 'n ongelooflike plek met mense wie se harte warm klop vir ander. Die ongerepte natuur en seelewe is voorwaar iets om na uit te sien. Dis gepas vir toerisme, asook 'n aftreeplek."

St Helena Bay

The Nels - Cabins with a View

"Amazing, amazing, the view, what a picture, amazing."

St Helena Bay

Whale n Daisy

"Baie sentraal geleë om omliggende plekke te besoek."

St Helena Bay

The Lazy Daisies

"Wonderlike bestemming, sonder pretensie en baie om te doen in die omliggende gebied."

Page
Page 11 - Showing 301 to 330

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers