Geverifieerde Resensie
St Lucia Estuary
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in St Lucia Estuary bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 612 resensies.
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Mooi dorpie met lekker eetplekke. Die vleilande is pragtig en baie diere te sien in twee reservate. Die strande is skoon en nie oorvol nie. En die weer was heerlik warm in Julie!"
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"'n Klein pêrel. Mense, kom kyk, geniet en ervaar!"
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
23 Manzini Chalets - Pumba's Den"St Lucia is a beautiful place."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
St Lucia Ocean View Lodge"Pragtige ongerepte natuur. By hek na Cape Vidal. Klomp opsies van swem- en visvangstrande."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
17 Manzini Chalets"Nice and beautiful place, will definitely go back."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Luwandla No 15"Soos meeste van ons paaie in SA is dit 'n ervaring om via die N2 te reis met talle vragmotors op die roete. Maar St Lucia self maak op vir al die slegte reis ervarings. Die dorp mag dalk te stil wees buite skoolvakansies maar ons het dit waardeer. Die pad na die strand toe is vervalle maar toegangsbeheer verseker dat die area veilig is. Die dorp is skoon en daar is meer as voldoende winkels en restaurante."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Ndiza Lodge and Cabanas"Beautiful. Natuurskoon. Een van die min plekke in Suid-Afrika wat sy natuur mooi skoon hou en niks agteruitgaan. "
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Stokkiesdraai"Algeheel het al die restuarante in die dorp ons baie goeie diens en top gehalte kos voorsien. Reef & Dune Rest. Die Visserman - Wonderlike ontbyt en visvang charters. Fishermans - Jou vars seekosrestaurant, bietjie weggesteek reg by die Engen. Die strand was vuil en vol glasstukke. Die dames wat onder die bome gesit en niks doen het nie, het vir my gesê hulle werk vir Parkeraad en maak skoon. Dit was 'n klug. Daar kan meer gedoen word om van die staats-instansies mooi en beter plekke te maak."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
St.Lucia Imvubu Cottage"A great place to stay which is in close proximity to many interesting activities. "
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Very limited quality food offerings from the restaurants. Those restaurants that we visited, the hygine and the food quality was below the average."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
62 The Bridge"St Lucia is stunning, clean and friendly. I would definitely recommend going there on holiday."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Pragtige plek. Sal beslis weer kom. Ons tyd was te kort. Ons het tot 'n seekoei en haar kalf een aand in die dorp aangetref. Dit was fantasties!"
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Unit 54 The Bridge"St Lucia self het baie agteruit gegaan. Baie winkels het toegemaak, en die krokodilplaas is verwaarloos en kort aandag. Dit was eintlik hartseer om dit te sien."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Perna Perna St Lucia"Love the little town of St. Lucia! Shops are walking distance and the restaurants are all top class! The ski-boat club worth a visit for the best pizza's in town! Close to Cape Vidal for a day visit and a visit to the Wetland park is a must! "
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
The Estuary Guest Chalets"Ons is mal oor St. Lucia, dit is by vere een van my gunsteling bestemmings in Suid-Afrika!"
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
11 St Lucia Sands"Is al vir jare ons gunsteling vakansieplek. Baie rustig en veilig, die kinders kan rond loop. Strand is nie gepak vol mense nie."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Lake St Lucia Villas"Ons het heerlik gekuier in St Lucia afgesien van die blyplek wat 'n teleurstelling was. Dit het heerlik gereën en ons het lekker dinge gedoen."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Maputaland Guest House"St. Lucia is die mooiste dorpie. Dit was bietjie stil/leeg toe ons daar was, maar die toerisme behoort baie op te gaan soos wat die effekte van die pandemie afneem. Ons het verskriklik lekker ook geëet in die verskillende restaurante. Ons het omtrent net seekos geëet en elke keer was dit fantasties. Sal die volgende voorstel: Die Visserman: Hake en Chips. Die bootclub: Hake en Chips. The Sizzler Grill (of iets soos dit): Die Mosselpot."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
Unit 3 The Bridge"Dit is 'n baie mooi omgewing en mens voel naby aan die natuur. Die bootritte op die meer verdien ook vermelding. Besighede in die dorp is beslis gemik op toeriste en word baie goeie diens verkry."
St. Lucia, St. Lucia-riviermonding
17 Manzini Chalets"Rustige omgewing wat gesin en reisiger vriendelik is."