Geverifieerde Resensie

Stellenbosch

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Stellenbosch bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 670 resensies.

Stellenbosch

Laanhof

"Mooiste dorp - was verras hoe skoon en mooi die dorp is - vele topklasrestaurante."

Stellenbosch

Feel @ Home

"Pragtige dorp met baie besienswaardighede."

Stellenbosch

Anni Bos

"Lots of history, and very busy town."

Stellenbosch

Concord 3

"Wonderlike dorp."

Stellenbosch

EersteBosch

"So baie om te doen en te sien. Lekker eet en baie drink."

Stellenbosch

Besigheim

"Pragtige stad en omgewing."

Stellenbosch

Knorhoek Guest House and Wines

"Ek hou van daai wêreld."

Stellenbosch

Natte Valleij

"Stellenbosch is 'n pragtige vakansieplek."

Stellenbosch

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"Verdien 'n plek bo-aan die bucket list. "

Stellenbosch

Domaine Coutelier

"A beautiful town with lots to do and see. Great wine farms and markets. Fun for the whole family!"

Stellenbosch

Curious Giraffe

"Lekker plek, maar net min parkeerplekke. Dit is maar die infrastruktuur, gaan nie kan verander nie."

Stellenbosch

Kockies @ die Boord

"Een van die mooiste en oudste dele van ons land. Parkering is 'n proot probleem, maar gelukkig kon ons die plekkie op kort kennisgweing bespreek. Met die pragtige omgewing, erfenis en ryk landgoed is dit beslis asemrowend mooi om hier te kan kuier en tyd spandeer."

Stellenbosch

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House

"Goed geleë. Naby wynplase en restuarante."

Stellenbosch

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House

"Onvergeetlik, ou wêreldse sjarme."

Stellenbosch

7 Ackermann Place Guest House

"Dit is 'n pragtige dorp maar parkeerplek is 'n probleem."

Stellenbosch

Kockies @ die Boord

"Dis beslis 'n moet sien bestemming."

Stellenbosch

Besigheim

"Ek kon in die leesstof sien daar is baie om te doen in die omgewing, veral as jy van wyn hou. Dis egter nie vir almal nie. Ons het ook nie baie tyd daar spandeer nie."

Stellenbosch

Natte Valleij

"Pragtige, lewenskragtige stad."

Stellenbosch

Concord 6

"Stellenbosch is betowerend."

Stellenbosch

De Oude Schuur

"Stellenbosch is beautiful and scenic."

Stellenbosch

Knorhoek Guest House and Wines

"Pragtige area met ongelooflik baie te doen en te sien."

Stellenbosch

Anni Bos

"Baie rustige plek. Sal dit graag voorstel as 'n verblyfkeuse."

Stellenbosch

Webersburg Estate

"Fantastiese bestemming met baie om te doen."

Stellenbosch

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"Stellenbosch is bekend vir die universiteit, kultuur, wynbedryf en natuurskoon. Dit is gerieflik en sentraal om verskeie ander besienswaardighede te bereik."

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 210
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang