Geverifieerde Resensie

Stellenbosch

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Stellenbosch bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 644 resensies.

Stellenbosch

134 on Merriman

"There is just too much to do in Stellenbosch, our 11-day stay wasn't enough to get through all the wonderful and fun places Stellenbosch has to offer for both kids and adults."

Stellenbosch

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House

"Lots to do and see, especially for those who love food, wine and the arts!"

Stellenbosch

Laanhof

"A lovely, quiet and peaceful place."

Stellenbosch

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House

"Fantastiese omgewing, so vriendelik en veilig."

Stellenbosch

Evergreen Lodge

"Die middedorp met die straatrestaurantjies is lekker kuier. Franschhoek is ook naby en Gordansbaai en Strand naby."

Stellenbosch

4 Piet Retief

"Beautiful place. "

Stellenbosch

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"Kom al 'n paar jaar hierheen. Pragtige dorp met lekker restaurante en straat kafees. Oulike winkels."

Stellenbosch

Bastmolen Holiday Flat

"Beeldskone natuur-uitsig, alles sommer bymekaar."

Stellenbosch

4 Piet Retief

"Lieflike dorp. Mooi skoon. Het veilig gelyk. "

Stellenbosch

Paradyskloof Eenheid

"Vir die soos ons wat oud-maties is, is Stellenbosch weer 'n wonderlike bestemming. Vir die wat net wil sien en beleef is Stellenbosch sekerlik een van die mooiste bestemmings in die land, veral nou met die wingerde so vol belofte rondom die dorp. Dan praat ek nie eens van die berge in die nabyheid en Tafelberg in die verte nie."

Stellenbosch

Stumble Inn

"Stellies is baie overrated, maar nogtans lekker. "

Stellenbosch

de Oude Meul Guest House

"Baie oulike dorpie!"

Stellenbosch

De Oude Schuur

"Bedrywig en sentraal geleë vir plattelandse kuier of stedelike avonture."

Stellenbosch

Evergreen Lodge

"Uitstekende omgewing, skoon en pragtige natuur."

Stellenbosch

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House

"Gem of a SA tourist destination."

Stellenbosch

Two Vines Romantic Guest Apartment

"Lekker skoon en mense is baie vriendelik en behulpsaam."

Stellenbosch

Paradyskloof Eenheid

"Een van Suid-Afrika se toptoerismebestemmings - 'n gunstelingoase!"

Stellenbosch

Annika Self-catering & B&B

"Die rustigheid self."

Stellenbosch

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"Baie mooi, maar baie duur orals. Nie net Stellenbosch nie ─ orals in die Kaap. "

Stellenbosch

Linquenda Guest Farm

"Van die beste kos in die land."

Stellenbosch

Avemore Jan Cats 5

"Stellenbosch is vir my een van die beste plekke om te besoek."

Stellenbosch

Paradyskloof Eenheid

"Wonderful town to stay in."

Blad
Blad 9 - Wys 241 tot 270
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang