Verified Reviews
Stellenbosch
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Stellenbosch
Rated 4.7 out of 5 based on 670 reviews.
"Stellenbosch is full of history and the wine farms in the area are a great place to visit."
"We enjoyed a couple of hours visiting the University Botanical Gardens and their lovely café."
"Tops, skoon en rustig, maklik om hier te bestuur, goed geleë. 'n Plesier om te besoek! Eg-Afrikaans, maar ook Engels!"
"Toegang tot Stellenbosch vanaf die N2 of R310 is 'n nagmerrie. Gebruik liewer die R44 of R46 vanaf die N1."
"Te min tyd vir alles om te besoek. Sou graag meer tyd daar wou spandeer. Die berge en die wynplase het my hart gesteel."
"'n Miernes met opening van universiteit. Dit is 'n pragtige omgewing en beslis 'n besoek werd!"
"'n Mens voel jonk daar en die dorp en omgewing bied alles wat 'n mens maar op kan hoop en verwag."
"Ideaal om oor te bly vir besoeke aan die wynplaas. Alles en nog was in Stellenbosch beskikbaar, en al die restaurante waar ons was, het nie teleurgestel nie."
"Pragtige outentieke dorp met legio restaurante, en dit is lekker sentraal om wynplase in die omgewing te besoek."
"Dit is 'n lekker kuierplek, rustig, wonderlik, met lekker kos."