Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 2594 reviews.
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Bibury Cottage"Ek dink Gqeberha is meer 'n stad waar jy kom bly, want die mense is baie vriendelik maar daar is nie baie lewe in die stad nie. Dit lyk egter of dit 'n goeie vertrekpunt is vir "game lodges" in die omgewing."
"Baie jammer dat die Noordekloof Natuurreservaat so verwaarloos is. Het Kabeljous Reservaat geniet."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Marine Drive 49"Goed geleë. See-ligging. Ontspanning. Goeie weer."
Makhanda (Grahamstown), Sunshine Coast
Acorn Cottage Bed and Breakfast"Baie geskiedenis, aangename weer, maar onderhoud van paaie en watervoorsiening deur munisipaliteit is swak."
"Jeffreys Bay is an awesome holiday destination, however, accommodation places such as Mondu Guesthouse do not contribute to that. Our stay at the Guesthouse was rather unpleasant from the time we arrived."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
The Walmer Oasis"None, except to recommend Gqeberha as one of the tourist destinations to visit."
"Baie lekker vir as jy net op die strand wil lê en wees. Ons was bietjie teleurgesteld dat ons nêrens vars vis kon koop nie en het toe die supermark se gevriesde viskosse aangepak. Die dorpie het ook nie baie toerisvriendelik voorgekom nie. Ons het selfs gesukkel om 'n sambreel vir die strand op te spoor. Maar dis die rustigheid vanself op die strande. Baie mooi ook."
"The SAPS were friendly and helpful and managed to locate our bankcards, but we lost laptops, cell phones and cash."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Over The Edge Cottage"The best and most beautiful spots lie a little out of town. Addo Elephant Reserve and Cape Recief Reserve are a must. Beware theft from cars on main beach fronts."
"Was jare terug daar. Wat 'n seën. Wonderlike gemeenskap. Kom vir seker terug. Dis skoon, veilig en 'n fees."