Geverifieerde Resensie

Sunshine Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2568 resensies.

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Hobie Beach Guest House

"Sekerlik goed, maar swak stadsbestuur blyk oral dieselfde te wees - vakansiebestemming definitief, bly in die voorstede en vermy die middestad soos oral."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Spekboom Cottage

"Ek het maar nog altyd 'n sagte plekkie vir Port Elizabeth gehad. Van my heerlikste en "memorable" vakansies was Desembermaande op Brookshill Karavaanpark deurgebring. Daar is intussen baie ontwikkel en uitgebrei. As ek die geleentheid kry, sal ek enige tyd terugtrek daarheen. As daar nou net iets gedoen kan word aan daai wind."

St. Francis, Sonskynkus

9 Grosvenor

"Personal opinion only, I think St Francis is more suited to those without young children - especially when the weather isn't good. If it was just my partner and I we should have enjoyed the area a lot more."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Surfpoint 9

"Die area was nogal vuil met rommel wat nie gereeld opgetel word nie. Die strand en omgewing word deur honde gebruik, maar eienaars tel nie ontlastings op nie. Dit en die feit dat die strande vuil is en stukkende glasbottels oral lê, maak dit onaangenaam en gevaarlik om op die strande te loop. Besighede het ook nie by tye gehou soos geadverteer op die web nie en ons het verskeie plekke gekry wat of nie meer bestaan nie of nie oop was soos geadverteer nie."

Kenton-on-Sea, Sonskynkus

Good Riddin's Beach Cottage

"Great beach holiday location."

Boesmansriviermond, Sonskynkus

Slipway SC

"Die sleephelling toegangspad se sypaadjie moet skoongemaak word. 'n Gebreekte tak het dit toegeval. Die strand is pragtig en ongerep. Kwaaihoek is oulik."

Kaap St. Francis, Sonskynkus

Liezel's Place

"Een van die vele mooi plekke in ons land."

Sonskynkus

The Gamtoos Ferry Hotel

"Kom kyk wat julle mis."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Waterkant 2

"Dis 'n baie lekker plek om vakansie te gaan hou. Ons gaan dit definitief weer doen."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Claptons 07

"Die wacky water park was nice."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

28Kabeljauws

"Strande baie skoon en netjies."

Port Alfred, Sonskynkus

Sheilan House

"Port Alfred is a beautiful place."

Sonskynkus

Happy Lands Farmstay

"Wonderlik, skoon en lekker om te bly en deur te ry."

Port Alfred, Sonskynkus

Dollery House

"Enigste probleem is maar die water in die Oos-Kaap. Die munisipaliteit sal regtigwaar iets aan dit moet doen om te voorkom dat daar nie toeriste is wat ander pad kies nie."

Port Alfred, Sonskynkus

Dollery House

"Nice and quite place for holidays."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Aquarius B&B

"Very appealing coastal venue."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Little Rose Self-Catering

"Charming, friendly locals with very moody weather. Great destination for a work trip."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Ocean Breeze

"I wish Gqeberha had more activities for travellers but we enjoyed the boat cruize and the food."

Kenton-on-Sea, Sonskynkus

Dunwerkin Self-catering Accommodation

"A busy little town that has a lot to offer for a relaxing holiday."

Thornhill, Sonskynkus

Owls Nest

"Was daar vir 'n troue so het nie juis as toeriste beoordeel nie. Redelik sentraal tussen Port Elizabeth en Jeffreys Baai."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Sun Villa

"Daar is baie om te doen in Port Elizabeth. Ons gesin het deelgeneem aan zip-lining, sand-boarding en het ook die Addo Elephant Park besoek. Alles baie goeie ervarings!"

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Supertubes Guesthouse

"Fabulous walking along a beautiful, clean beach. What an unexpected bonus. So nice not to have glass on the beach. Keep up your good efforts."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Skoon Accommodation

"PE self is 'n goor plek, gagga! Geen estetiese waarde nie, maar 15 min se ry na Schoenmakerskop, dan is mens in 'n ander dimensie!"

Jeffreysbaai, Sonskynkus

The View 51

"First time in Jeffreys Bay, and it stole a piece of my heart. Will definitely be back ASAP."

Oesterbaai, Sonskynkus

Old Ladder

"Die paaie is nie so maklik toeganklik nie, maar dit verseker 'n rustige vakansie, weg van steurings. Dit is egter kort afstand na die naaste kusdorpies vir 'n uitbreek, restaurante, voorraad, ens."

Patensie, Sonskynkus

Ripple Hill Hotel

"One het dit gebruik as verlenging tot Baviaanskloof besoek."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Avalon 3

"Will definitely recommend."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Patches Place

"Jeffrey's Bay is a fantastic holiday destination!"

Blad
Blad 30 - Wys 871 tot 900
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang