Geverifieerde Resensie

Sunshine Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2558 resensies.

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Azalea B&B

"Have places to visit, safety was of concern."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Diaz 11 Woonstel 15

"Stunning place to visit. Loved it."

St. Francis, Sonskynkus

Little c House

"Quiet peaceful town. Nice restaurants."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

FlipFlops and TreeTops

"I would definitely visit J-Bay again."

Sonskynkus

SANParks Addo Rest Camp

"Lieflike omgewing en natuurskoon, die paaie is net uiters sleg, met baie slaggate, wat dit baie onveilig maak om op te reis. Hobbels in die pad is ook nie behoorlik gemerk nie, wat tot gevolg het dat mens dikwels skerp moes remme aanslaan."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

28Kabeljauws

"Jeffreysbaai is die lekkerste vakansieplek. Ons geniet dit altyd vreeslik baie. Baie om te doen en baie lekker eetplekke om van te kies. Die strande is pragtig."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Surfpoint 9

"Meer ontspanningsgeriewe sal welkom wees."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Paradise Self-Catering Units

"Sal altyd wil teruggaan, gaan 'n erf koop op Paradise Beach."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Chapman Hotel & Conference Centre

"Ek was baie teleurgesteld dat daar nie meer dolfyn vertonings plaasvind nie. Daar is nie veel te doen in die Humewood, Kingsbeach-area nie. Dit is beslis onveilig om selfs helder oordag in Happy Valley te gaan stap."

Port Alfred, Sonskynkus

Pyramid House By the Sea

"Good stop-over for traveling from Durban to PE."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus

Hobie Beach Guest House

"Nie my gunstelingplek nie, maar heel aanvaarbaar vir werk."

St. Francis, Sonskynkus

Ships Bell Apartments

"Lieflike plek, heerlike eetplekke, fantastiese strande."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Ocean Symphony

"Ongelukkig volgens my het Jeffreysbaai baie agteruit gegaan, bygesê ek was meer as 20 jaar laas in Jeffreys. Paradysstrand is wat my betref die aangewese plek om oor te bly."

Port Alfred, Sonskynkus

Kowie River Guest House

"Het 'n huis gekoop in Port Alfred in die Royal Marina."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Tulip 14

"Die lekkerste vakansie."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Abaco

"Die dorp is net groot genoeg. Nie te klein dat jy nie iets sal vind tydens jou kuier nie. Daar is baie plekkies te besoek indien jy sou wou."

Jeffreysbaai, Sonskynkus

Aquarius B&B

"Very nice, beautiful place."

Port Alfred, Sonskynkus

Hibiscus House

"A quiet town with a very close-knit community that has enough on offer to keep one entertained without all the noise from a large city. A great escape within a great town. "

Blad
Blad 28 - Wys 811 tot 840
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang