Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 2594 reviews.
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Courtyard Hotel Gqeberha"Gqeberha die stad/dorp as self word nie instand gehou deur sy Minusipaliteit soos dit kan nie. Van die areas en plekke is vervalle. Min moeite word gedoen om toerisme te bevorder. Maar lekker vir 'n gewone SA-vakansie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Garden Gate Guest House"Gqeberha (Port Elizabeth) is a very friendly, service orientated city with great possibilities for the future."
"'n Fantastiese plek. Nog beter is dat dit Afrikaans is. Net waar ons gaan, winkels, strate, strand, - Afrikaans is orals! Lekker."
"Ons was nie daar vir vakansie of oorbly op pad nie maar was nie beïndruk met die bietjie wat ons van Cannon Rocks gesien het nie. Beslis nie ons tipe toeristebestemming nie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
The White House in Walmer"Aangename vakansiebestemming wat 'n groot verskeidenheid doendinge en vermaak aanbied."
"Jeffreysbaai is 'n ideale toerisme- en vakansiebestemming! Die lifequards en munisipale beheer is fantasties! Mooi, skoon strande!"
St Francis Bay, Sunshine Coast
OppiKrom"Sal dit aanbeveel. Sal dalk kan byvoeg dat daar meer gedoen kan word om resturante te adversteer en aan te dui waar om te gaan vir 'n aangename eetervaring. Maar in kort St Francisbaai sal my weer sien."
"Soos die res van die Oos-Kaap, baie sleg met padaanwysers in en uit die dorpie, maar verder lekker."
"Ons besoek Jeffreysbaai vir die afgelope 20 jaar en dit bly n aangename vakansiedestinasie."
"It's quite windy and the beach itself is not that swim safe but within 5 mins you can reach Kenton0on-Sea beach and lagoon which is more swim friendly."
"Very picturesque town with long sandy beaches. Unfortunately, the town centre is a bit run down."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Villa Marche"Very clean. No potholes. People there are friendly."
"Pragtige, goed-versorgde dorp met pragtige strande en 'n lekker vakansie-atmosfeer."