Geverifieerde Resensie
Sunshine Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2613 resensies.
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Brookes Hill Self-catering Suite"Enjoyed my stay, beautiful, clean city. "
"If you don't mind wind and rainy weather occasionally, I will recommend it definitely. Still there are lots more stuff to do even in bad weather. I will visit Jbay again."
"Baie rustige plek met groot oop strande selfs in die feestyd asook veilig."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Tyday Accommodation"The place is very beautiful and peaceful."
"Die ou dorpie self is beslis besig om agteruit te gaan. Dis maar morsig en onversorg. Die informele gekuier langs die rivier naby Port Alfred Sands is ook nie lekker nie. Daar is party dae nie plek om verby te kom strand toe - met al die mense en motors wat daar staan nie."
"Die heerlikste vakansieplek! Daar was oorgenoeg om te doen. Jeffreysbaai se hoofstrand is seker die lekkerste swemstrand in Suid Afrika."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Algoa Guest House"Loved the Windy City! Destination is so underrated, so much to do and see!"
"Strandplek weggesteek vir die wat weet, daar vir ander om te kom ontdek, dit is die moeite werd, glo my. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Courtyard Hotel Gqeberha"Gqeberha die stad/dorp as self word nie instand gehou deur sy Minusipaliteit soos dit kan nie. Van die areas en plekke is vervalle. Min moeite word gedoen om toerisme te bevorder. Maar lekker vir 'n gewone SA-vakansie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
Garden Gate Guest House"Gqeberha (Port Elizabeth) is a very friendly, service orientated city with great possibilities for the future."
"'n Fantastiese plek. Nog beter is dat dit Afrikaans is. Net waar ons gaan, winkels, strate, strand, - Afrikaans is orals! Lekker."
"Ons was nie daar vir vakansie of oorbly op pad nie maar was nie beïndruk met die bietjie wat ons van Cannon Rocks gesien het nie. Beslis nie ons tipe toeristebestemming nie."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sonskynkus
The White House in Walmer"Aangename vakansiebestemming wat 'n groot verskeidenheid doendinge en vermaak aanbied."
"Jeffreysbaai is 'n ideale toerisme- en vakansiebestemming! Die lifequards en munisipale beheer is fantasties! Mooi, skoon strande!"
"Sal dit aanbeveel. Sal dalk kan byvoeg dat daar meer gedoen kan word om resturante te adversteer en aan te dui waar om te gaan vir 'n aangename eetervaring. Maar in kort St Francisbaai sal my weer sien."