Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 2537 reviews.
"Close to the main gate of Addo Elephant Park and with some amazing restaurants in the vicinity."
"Beautiful sea view, everything that you need is just close by, security is always visible no need to be scared of anything. Boat ride is amazing and affordable too, my children won't forget that place."
"Nice relaxing, and quiet neighbourhood. Safe from all the patrols that happening in the area."
"Dit voel half onregverdig dat die gewone mens nie toegang het tot die pragtige Marina nie - hoekom net vir die selected few? Daar kan gerus meer eetplekkies op die strandfront of by die Pier wees."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Thunzi Bush Lodge & Country Lodge"Die beste stad in die land! Alles is hier wat 'n mens wil hê. Die see, die natuur, wild-lodges en indien jy iets wil koop of vermaak wil hê, is daar winkels en opvoerings genoeg!"
"'n Pragtige skoon area, wat lieflike uitsigte oor die see bied. Baie restaurante en hotelle om van te kies!"
"Die pebble strand is die mooiste ooit! Restaurante goed geprys. Spar baie mooi en netjies!"
"Het op Addo oornag om Addo Olifant Park te besoek, maar Homestead kan ook as vakansieplek dien."
"Uitstekende dorp vir toeriste. Dis net 'n groot en verskriklik jammerte dat die plaaslike Munisipaliteit die dorp se algehele infrastruktuur so laat verwaarloos, met spesifieke verwysing na die strande en die padnetwerk. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Thunzi Bush Lodge & Country Lodge"As jy lief is vir koffie, gaan kuier daar. Daar is ook 'n wynplaas met 'n besonderse toer en wynproe."
St Francis Bay, Sunshine Coast
Coral Tree Self-Catering"Very nice and quiet village in a beautiful environment."
"Dis die gemaklikste, vriendelikste en veiligste dorp. As jy wil rus. Ferreira Town is jou dorp."