Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 2558 reviews.
St Francis Bay, Sunshine Coast
Coral Tree Self-Catering"As jy wil rus, is dit die plek om na toe te gaan."
"Vra die inwoners uit oor die gebied en besoek die plekke! Baie mooi omgewing!"
"Ek het as 'n jong man in Donald-weg in Vincent gebly, so ek ken die omgewing baie goed en dit is sentraal."
"Good location for the sea, promenade, beach walks, shops and restaurants. Love the waves crashing through the rocks!"
"Redelike interessanthede, besienswaardighede en padstalletjies om te besoek."
"It gets extremely busy over the December period, however, it has a beautiful beach and river."
St Francis Bay, Sunshine Coast
Barnard Self-Catering Accommodation"Ek is verlief op St Francisbaai! Die wonderlike strande, en veral die fantastiese seekos en mense is fantasties. Wonderlike juweel van 'n plek waar jy weer kan asem haal."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Milner Avenue Units"Baie winderig, maar genoeg ontspanning. Het die stad beslis geniet."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Sam's Self-Catering"Altyd lekker om Port Elizabeth toe te gaan."
"Alexandria self is 'n baie ou dorpie en benodig herstelwerk aan baie van die geboue. Al hoe wel jy die ouderdom van die dorp regdeur kan sien is die paaie skoon en goed in stand gehou waar toeriste mag reis."