Verified Reviews

Sunshine Coast

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sunshine Coast

Rated 4.5 out of 5 based on 2558 reviews.

Patensie, Sunshine Coast

Ripple Hill Hotel

"Patensie is 'n pragtige dorp vol lemoenboorde en die inwoners is baie vriendelik."

Walmer, Sunshine Coast

Forest Hall Guest House

"Baie stil en uit die besige vakansieganger-gemaal."

Patensie, Sunshine Coast

Ripple Hill Hotel

"Omgewing is baie mooi."

Summerstrand, Sunshine Coast

Aloe Manna Self Catering Guest House

"Dit is 'n heerlike vakansie bestemming."

Parsons Hill, Sunshine Coast

Eden Road Guest Suites

"Baie sentraal geleë, ideaal vir die besigheidsreisiger."

Paradise Beach, Sunshine Coast

Paradise Self-Catering Units

"Vir iemand wat hou van die buite lewe en diere is dit die plek waar jou hart sal rus! Pragtige stil natuurskoon omgewing."

Perridgevale, Sunshine Coast

Hunters Lodge

"Close to the Green Acres Mall and Nelson Mandela Bay Stadium."

Bluewater Bay, Sunshine Coast

84 on Himeville

"Die winkels, strand en kerk is loopafstand en die mense in die omgewing is baie vriendelik."

Bluewater Bay, Sunshine Coast

84 on Himeville

"Baie still woon gebied skoon en netjies. Gerieflik naby die see en vis water vir die manne wat hou van hengel."

Summerstrand, Sunshine Coast

Algoa Guest House

"Always a lovely area of Port Elizabeth, right on the beach with a fabulous beachfront to run and cycle, in safe and secure surroundings. Let's not forget all the restaurants!"

Newton Park, Sunshine Coast

Bhotani-on-Newton Lodge

"Het aandete by 'n restaurant net 1 km in Pickeringstraat af geëet by The Old School Grill en die aand baie geniet. Nou nie "gourmet kos" nie, maar die steak was goed voorberei en bediening vinnig en vriendelik. Kon ook so bietjie inkopies in Greenacres Mall, net verder af in die straat, gaan doen. "

Patensie, Sunshine Coast

Ripple Hill Hotel

"Mooi dorpie met vriendelike mense."

Wavecrest, Sunshine Coast

The Bushwillow Jeffreysbaai

"Die strate het aandag nodig en die straatname se aanwysers kort duidelike verf."

Addo Elephant Park, Sunshine Coast

River Front Estate

"Daar is beslis baie om te sien. Deur self te ry, kon ons 2 keer deur die areas ry en kon ons baie wild sien."

St Francis Bay, Sunshine Coast

Port Main Royal Ocean's Edge

"Pragtig en rustig. Mens kan heerlik ontspan."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast

Little Rose Self-Catering

"P.E is lekker vir gesinne. Wind kan soms nogal waai en swem nie altyd ‘n opsie, maar dis skoon en mooi."

Walmer, Sunshine Coast

Mika's Tree

"Die weer is natuurlik onvoorspelbaar, die wind waai alles weg en dis koud om te braai in die aande. Maar nou ja, ons kom van Potch af en my dogter en haar man bly in Summestrand, so ons is verlig om by hulle te draai. Die gholfbaan is ongelooflik, maar jy moet jouself voorberei vir 4 seisoene in een dag. Vir ons was dit 'n aanpassing."

Cannon Rocks, Sunshine Coast

Shipwreck Cottage

"Beautiful part of the Eastern Cape."

Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast

Colleen Glen Self-catering Cottage

"Beautiful place! Quite a lot of things to do and see!"

Page
Page 71 - Showing 2101 to 2130
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers