Geverifieerde Resensie
Sunshine Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sunshine Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2594 resensies.
"Nog steeds waarde vir geld. Dit is 'n olifantpark. Klein dingetjies waaraan bestuur moet aandag gee om beeld te poets vir veral oorsese besoekers. Paaie is besig om verweer te raak. Gate in teerpad maak slegte indruk. Personeel is behulpsaam en beleefd. Beef Baron gee uitstekende etes. "
"Regtige lekker plekkie en is regtig rolstoelvriendelike dorpie."
"Pragtige omgewing met baie dinge om te doen elke dag. Baie sentraal geleë. Baie uitkykpunte met bankies waar mens kan sit en die see geniet."
"It was very convenient for us as it was close to where we needed to be. Nice quiet and safe neighbourhood."
"Alhoewel ons net 'n vinnige familie besoek gedoen het en nie eintlik veel omgewingstoere gedoen het, dink ek dit is goeie ligging."
"Goeie visvangplek. Net geen privaat hospitaal as daar ‘n nood is, mense moet al die pad Port Elizabeth toe ry."
"Fishing paradise! No need to travel to Namibia for a fishing trip."
"Die eienaar is baie behulpsaam en tydens verblyf siek geword en medikasie voorsien sonder vergoeding. Uitstekend. "
"If you really want to see the Big 5, look at the smaller game reserves, like Schottia. You are more likely to meet them there."
Makhanda (Grahamstad), Sonskynkus
Jenny's Guest House"Onverwagse lieflike ligging met natuurskoon en lieflike restaurante."