Verified Reviews

Sunshine Coast

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sunshine Coast

Rated 4.5 out of 5 based on 2537 reviews.

Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast

Milner Avenue Units

"People friendly and have awesome places to "kuier". We loved Barney's, very nice place."

Summerstrand, Sunshine Coast

Hobie Beach Guest House

"Ek dink Somerstrand is een van die beter areas in PE om verblyf te soek. Het wel gehoor dat daar deesdae heelwat geweld en inbrake is in die area. Gedurende ons verblyf in PE was daar 'n inbraak by 'n gastehuis in die straat waar Hobie Beach Guest House is. Ek glo wel dat die sekuriteit by Hobie Beach Gastehuis goed is en 'n inbraak nie malkik sal wees nie."

Humewood, Sunshine Coast

Chapman Hotel & Conference Centre

"Sentraal geleë naby see en naby alles."

Bunkers Hill, Sunshine Coast

See More Guest House

"Bunckersheuwel is naby die golfbaan, winkelsentrum in die nabygeleë Vincent area asook Nahoonstrand met sy uitgestrekte strand en oulike koffiewinkeltjies, wat maak dat 'n mens nie ver hoef te ry om by 'n vorm van afleiding te kan uitkom nie. Dit is ook 'n rustige en skoon deel van die stad wat meer 'n plattelandse gevoel gee as jy daar is."

Kidd's Beach, Sunshine Coast

Coelacanth Guest House

"Awesome! Het baie veilig gevoel daar. Het opgemerk dat daar geen diefwering op die huise was nie."

Bluewater Bay, Sunshine Coast

84 on Himeville

"Mooi strande met groot sandduine."

Cannonville, Sunshine Coast

Emerald Cottage

"Baie behulpsame en vriendelike "pub" eienaar! Rustig en mooi."

Wavecrest, Sunshine Coast

Chardonnay Holiday Apartment

"Baie pragtige bestemming maar die weer was nie so lekker nie. Ons kla nie want ons land het reën nodig."

Addo, Sunshine Coast

Elephant House

"Ons was baie verras oor die rustige omgewing en die vriendelike mense."

Summerstrand, Sunshine Coast

Beachwalk Bed and Breakfast

"Beautiful beaches. Close to everything."

Port Alfred, Sunshine Coast

Sea Valley Villa

"If it's not summer time, I would not visit Port Alfred. Only other time I will probably visit is if there is a festival of some sort, but then I will drive through from PE in the morning. "

Paradise Beach, Sunshine Coast

Marine Paradise Guest House

"Beeldskone strand! Ons sal beslis terugkom!"

Jeffreys Bay, Sunshine Coast

FunkyTown

"My hartsbestemming."

Cannonville, Sunshine Coast

Emerald Cottage

"Cannonville is perfectly situated to tour the area. Near to everything, but quiet. The hosts are absolutely fantastic!"

Cannonville, Sunshine Coast

Emerald Cottage

"Dit is naby genoeg aan die Addo Olifantpark en reisgidse is beskikbaar om jou te neem. Dit is dus nie nodig om met jou eie vervoer op die grondpaaie te ry nie."

Wavecrest, Sunshine Coast

Dirkies Dream Beachfront

"Mooi en goeie akkommodasie."

Bluewater Bay, Sunshine Coast

84 on Himeville

"Die strand is skoon. Ons besoek was buite-seisoen en dit was baie stil. Verkies meer lewe op die stand. "

Jeffreys Bay, Sunshine Coast

Seester Strandhuis

"Die hele gesin het Jeffreys vreeslik geniet. Groot strande en vriendelike mense. Was regtig baie lekker."

Kini Bay, Sunshine Coast

Sea Otters Lodge

"Mooi rustige seedorpie."

Port Alfred, Sunshine Coast

Hibiscus House

"Dit was ons eerste besoek, het gehou van wat ons gesien het, sal beslis weer gaan."

Addo, Sunshine Coast

Zuurberg Mountain Village

"Selfs, behalwe die baie diere, 'n sekretarisvoël gesien."

Port Alfred, Sunshine Coast

Villa Majestic for Exclusive Accommodation

"Heerlike vakansiebestemming en baie om te doen. "

Marina Martinique, Sunshine Coast

Marina Martinique B&B

"Dit is goeie waarde vir geld en gaste word selfs per boot by die gastehuis gehaal om by die Marina Wharf te eet, en glo my die kos daar was so lekker dat ons 3 aande in 'n ry daar gaan eet het. Marina Martinique kry 12/10 vir hulle verblyf."

Page
Page 79 - Showing 2341 to 2370
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers