Verified Reviews
Sunshine Coast
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sunshine Coast
Rated 4.5 out of 5 based on 2537 reviews.
"Uitstekende strand en swemarea. Mooi rivier uitmonding wat ideaal vir kinders is."
Makhanda (Grahamstown), Sunshine Coast
Jenny's Guest House"Roads and buildings need to be upgraded."
"Het die omgewing baie skoon gevind. Wonderlik om naby al die hoofroetes te wees."
"Dit is een van die mooiste strande in die wêreld. Nie net in Suid-Afrika nie."
Makhanda (Grahamstown), Sunshine Coast
Bartholomew's Loft"Lieflike historiese dorpie, met pragtige ou geboue. Kan definitief "The Cock House" aanbeveel vir 'n heerlike aandete in pragtige historiese huis."
"Lekker naby aan Port Elizabeth en Uitenhage vir besienswaardighede en ander strande."
Makhanda (Grahamstown), Sunshine Coast
Jenny's Guest House"I know that the students were not there, but hardly anything was open including the memorial on top of the hill. We walked around it and I was very saddened by the state of the grounds. Lots of weeds and the lawns needed tending to. The building was not looking its best either. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sunshine Coast
Tyday Accommodation"Baie ander goeie akkommodasie en toeriste aktiwiteite."
"Ek dink Jeffreysbaai is 'n wonderlike vakansieplek sal weer gaan vir langer een aand is te min."
"Ons het Jeffreysbaai baie geniet en sal met ons volgende besoek langer bly."
"Die ou dorpie het vreeslik agteruit gegaan. Die toestand van die paaie is skokkend. Maar dit bly 'n mooi en rustige dorpie."