Verified Reviews

Sutherland

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sutherland

Rated 4.4 out of 5 based on 459 reviews.

Sutherland

Jack of the Karoo

"Lig asseblief gaste in oor die "watershedding"-skedule. Dit het ons onverwags betrap."

Sutherland

Die Heks se Huis

"Gaan en geniet Sutherland, ons is binnekort weer op pad daarheen."

Sutherland

Die Prokureurshuis

"Hierdie was nou my 5de besoek aan Sutherland en ek hoop om binnekort weer te kom kuier. Die hoeveelheid sterre was mens hier kan sien is absoluut ongelooflik."

Sutherland

Sterland Kampering

"Besoek die SALT, dit is interessant en baie leersaam."

Sutherland

Primrose Cottage

"Het sterrekyk baie geniet. Planetarium baie leersaam - Charlotte (personeellid) baie behulpsaam met inligting. SAAO besoek was ongelooflik interessant - beslis 'n moet. Sterland se inligting en sterrekyk was fantasties. Jurg se kennis en inligting wat hy met ons gedeel het, was interessant en prikkelend. NG Kerk besoek met Darius was baie interessant en leersaam. Ou Meul Restaurant se kos is heerlik."

Sutherland

Skitterland Gastehuis

"Interesting time."

Sutherland

Die Heks se Huis

"Amazing stargazing experience. Lovely small town and will surely go again soon."

Sutherland

Die Prokureurshuis

"A very neat and clean town."

Sutherland

Die Heks se Huis

"Sutherland het baie om te bied. Doen 'n toer by die sterrewag op die kop gedurende die dag. Besoek Oom Jurg, soos mens Sutherland vanaf Tjol se Gat inry, in die aand. Mede-reisegers wat ons by Blue Moon Restaurant ontmoet het was baie beïndruk met Oom Jurg se kennis en aanbieding. Ons vermoed ons het die kort strooitjie getrek met ons aanbieding by die sterrewag in die aand. Serpie, mussie en handskoene vir die winter nè!"

Sutherland

Die Heks se Huis

"Oulike, klein dorpie! Baie netjies, net bitter koud."

Sutherland

Die Prokureurshuis

"Loved the small town of Sutherland. People was so friendly. I would highly suggest supper at Ou Meule. The food was beyond delicious. Best meal I have ever tasted. The food was served by special people. They made the evening super special. The OK food store was the biggest surprise. They stocked everything and anything. Well worth it. We went stargazing at Jurg's. What an awesome man with so much knowledge. Loved the stars. The only negative was the amount of people that was there. Sutherland will definitely see us again."

Sutherland

Doringboom Self-catering Cottage

"Baie klein en oulike dorpie. Die sterre en die Sterre Observatorium is die hoogtepunte!"

Sutherland

Die Heks se Huis

"Ons het gegaan om sterre te kyk en die sterre het nie teleuergestel nie."

Sutherland

Die Prokureurshuis

"Sal beslis weer Sutherland besoek! Heerlike kos by Blue Moon restaurant!"

Sutherland

Die Prokureurshuis

"Die planetarium was 'n teleurstelling, ons het verwag om daar meer oor die sterre en die hemelruim te leer, maar helaas, daar was meer advertensies en onnodige inligting as enige inligting oor die hemelruim."

Sutherland

The V8 House

"The people very friendly. Wow the universe, the stars, it's like you can touch it."

Sutherland

Primrose Cottage

"Sutherland het soveel om te bied vir mense wat van die heelal meer wil weet en nog baie meer."

Sutherland

Stellar Dust previously The Blue Moon

"SUTHERLAND Hier is die na amper dag, waar sterre vonkel en die maan blinkoog lag. Sirkels in en om die maan kom so naby dat mens dink dat jy amper langs dit staan. Waar strate nog nat kan dou en die kerkklok lui soos wat dit tyd hou. Skaapstertjies, oxtail en malvapoeding hartskos wat jou terug sal bring. Konfyt gemaak van fyn kambro Sutherland in die verre Karoo. Versteek tussen sand en klip, Daar sal sterre en planete nooit verby kan glip. Selfgeskryf: 2021"

Sutherland

Skitterland Gastehuis

"A must visit to experience the awesomeness."

Sutherland

Die Heks se Huis

"Ons het die Planetorium baie geniet."

Sutherland

Jack of the Karoo

"Oulike plekkie."

Sutherland

Die Heks se Huis

"Sal beslis in die winter kom oorbly."

Sutherland

Jack of the Karoo

"Sutherland is a lovely Karoo town. We had a delicious meal at the Blue Moon restaurant. The observatory is closed at present but it will be a highlight again post Covid."

Sutherland

Jack of the Karoo

"Make sure you check the weather before you go."

Sutherland

Jack of the Karoo

"We went again to Sutherland specifically for the SALT tour, but through no-one's fault, it was cancelled because of the Covid-19 lockdown."

Sutherland

DKC Accommodation

"Infrastruktuur sukkel met baie toeriste. Was ongelukkig om nie plek te kry vir aandete in enige van die 4 resturante nie. Maar die sterreprag het absoluut opgemaak daarvoor."

Sutherland

Jack of the Karoo

"Baie interessante goed om te besigtig."

Sutherland

Primrose Cottage

"Baie interessant gwees."

Sutherland

Skitterland Gastehuis

"Ek hoop al die besighede in Sutherland besef dat nie almal internasionale kliënte is nie en ons hulle probeer help, kyk bietjie na julle pryse vir Suid Afrikaners."

Page
Page 9 - Showing 241 to 270

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers