Verified Reviews
Swellendam
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Swellendam
Rated 4.6 out of 5 based on 507 reviews.
"It’s a beautiful historical town and the mountain range is phenomenal."
"'n Mengsel van ou wêreldse sjarme en moderne tegnologie. Baie warm in somer. Vriendelike mense en baie om te doen en sien."
"Is ommetje waard. Historisch Drosty museum. Bontebok natuurpark klein en saai."
"In swellendam zelf niet zo heel veel te beleven. Wel hele goede restaurants, wij hebben gegeten bij field en vork, heerlijk!"
"The Gaol Restaurant's food was excellent and the waiter extremely sharp and polite. Lovely town and trees!"
"Peaceful and quiet, thoroughly enjoyed our stay in Swellendam."
"Die pragtigste skoonste dorpie ooit. Pragtige uitsig oor die Langeberg met baie om te sien in dorpie se geskiedenis."
"Pragtige dorp. Enigste nadeel is dat daar nie vir klein kinders in die dorp voorsien word nie wat dit 'n moeilike bestemming maak om klein kinders heen te vat."
"Klein rustig plaats, met een mooie omgeving. Wandeltocht naar de waterval is een aanrader. Eten bij Kroonlander naast het Guest House is een aanrader."
"Pragtige vriendelike plek. Alle inwoners waarmee ons kontak gehad het was baie vriendelik en baie netjiese skoon dorp."
"Meer as genoeg buite-vermaak en goeie restaurant sowel as beeldskone parkrun in die heuwels."
"Oulike dorpie met 'n rustige atmosfeer en pragtige natuurskoon met die berg so naby. Perfek om bietjie rus vir jou siel te kry met net die nodigste winkeltjies."