Geverifieerde Resensie
Swellendam
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Swellendam bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 506 resensies.
"Daar is wraggies alles wat 'n mens kan wil benodig in daai dorpie."
"Die kinders en grootmense het Fairy Sanctuary baie geniet. Daar is baie te sien en besoek in Swellendam. Ons kon nie by alles uitkom nie."
"Tyd moet gemaak word om Swellendam te besoek, dis rustig met baie besienswaardighede."
"Vriendelike dorpie, net jammer die meeste restaurante was Vrydagaand (publieke vakansiedag) toe. Jy sal dink dit is die beste tyd om ektra geld te maak en toeriste te lok."
"Koud in die winter, oorgenoeg restaurante en baie besienswaardighede. 'n Juweel!"
"Moenie net deur ry nie, hoe langer mens hier bly hoe meer ontdek jy. Die Bontebokpark was teleurstellend. Min wild en die paaie is maar sleg. "
"Our only regret about Swellendam is that we were still in city-mode, because we did not realise that some places closed earlier than the time stated on the Swellendam Tourism website."
"Beautiful charming city, with historical places of interest and good restaurants."
"Swellendam is een van die wonderlikste en rustigste dorpies. Ons keer jaar na jaar terug."
"Pragtige dorp met die mooiste ou geboue en die dorp is netjies en skoon en het restaurante om van te kies en keur."
"Rustig plaatsje met wel twee hele lekkere restaurantjes: Koornlands (om te dineren) en La Belle Alliance (om te lunchen). Lekker plaatsje om even tot rust te komen. Verder niet heel veel te doen in de nabije omgeving."
"Wat 'n mooi dorp. Die geskiedenis is fantasties. Ek het gesukkel om Carina by die 'Fairy and Elf Kingdom' weg te kry!"
"The hiking trails in the Nature Reserves are wonderful. Wish we could have stayed longer."
"Was verras deur wat die dorpie alles bied. Kwaliteit lewenstyl. Asemrowende omgewing."
"Die dorp en sy mense is so vriendelik en dit voel amper asof jy tussen jou eie mense is. Ons wil weer gaan maar langer die keer!"